Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suurbraak Schuur

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Arina T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lekker wegbreek! Die huis bied 'n outydse gevoel wat jy nie sommer by ander plekke kry nie. Die mense is vriendelik en sorg dat jy alles nodig het vir 'n gemaklike wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Astrid & Nic
Suurbraak Schuur
Hi Arina, I'm so pleased you enjoyed your stay. We hope to meet you the next time you visit. Best wishes, Astrid

Kim R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Relaxing and the opportunity to recharge. The view and the verandah catching the sun was just beautiful and it is a relaxing place to recharge. Super friendly for the doggies who loved it as much as we did. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Astrid & Nic
Suurbraak Schuur
Thanks so much, Kim, for your lovely review. Best wishes. Astrid

Timothy W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Beautiful setting in a gracious old house. Only hitches were sorting out the Wi-Fi and difficulties with the TV. Caretaker Dougie was most helpful in eventually resolving these issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Fantasties. Baie baie lekker. Die uitsig is ongelooflik. Alles in die huis wat nodig is, is daar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denrico C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

The stay was good, the house was equipped and the scenery was beautiful. I'll definitely recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Astrid & Nic
Suurbraak Schuur
Thank you Denrico, We hope you will visit us again. Best wishes Astrid

Renier C
1 nag
5.0
Feb 2023

Oh wow. Amazing plek. Suurbraak Schuur is 'n pragtige plek. So goed toegerus. So baie spasie. Daar kan jy net jou skoene uitskop en ontspan. Die gasvrou, Astrid, het ons sommer by die voordeur ingewag. Ons is so welkom laat voel soos ou vriende. Lieflike tuinstoep waar jy kan braai en kuier. Dit voel soos paradys en daardie uitsigte berge toe! Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Astrid & Nic
Suurbraak Schuur
Renier and his party were a pleasure to host - tidy and quiet and adhered to the house rules. They would be most welcome to visit us again. Best wishes Astrid

Jan H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Ongelooflike mooi omgewing met 'n mooi uitsig op die berge. 'n Pragtige plek met 'n pragtige uitsig op die berge. Die huis is baie skoon en netjies. Daar was ongelukkig net sakkies met suiker en geen koffie nie. Die padgeraas pla nogal deur die nag indien jy 'n ligte slaper is. Ons sal beslis weer die plek besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Izak.a.j. S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2023

Netjiese, ruim woning vir twee pare. Netheid van hoogstaande gehalte. Geleë in die VGK sendingstasie, veilige omgewing. Het ook Sondag 'n erediens bygewoon - slegs twintig kilometer van Swellendam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mike R
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2023

A few issues when we arrived like DStv and Wi-Fi not working. This was on the day that the Springboks played Ireland in the RWC. The DStv was eventually sorted out, however, I spent the first 3 hours of my time stressing about another option and sorting the DStv out with the host Astrid, to watch the rugby, rather than relaxing with my family. The Wi-Fi did not work at all and was not resolved. This would have been an issue had I had any work to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Michelle H
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Okt 2023

Eenvoudig, gerieflik. Plaashuis wat omring is deur die dorpie. Alles was skoon en netjies. Die foto's op die webtuiste kort net 'n opgradering.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Astrid & Nic Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Hoof- en Manho-weg, Suurbraak, 6743, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhOTZiMDNiLWFlODItNDI5MC04YzI1LTk5ODBiNmFhMTc4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 Corner of Main and Manho Roads Suurbraak 6743 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.004529123099 20.65859913826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang