Suurbraak Schuur
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 22 Dec 2023 tot 20 Jan 2024 en 20 Dec 2024 to 18 Jan 2025.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 22 Dec 2023 tot 20 Jan 2024 en 20 Dec 2024 to 18 Jan 2025.
Prys sluit in
-
Ontbyt uitgesluit.
Indien ontbyt verlang word, word 'n volledige Engelse ontbyt bedien Di to Sun by Paradise Organic Restaurant, Hoofweg, Suurbraak (Slegs kontant)
Huisreëls
Moet asseblief nie binne die huis braai nie. dit raak die hele huis en ruik vreeslik.
daar is 'n wonderlike braai-area op die onderdakstoep, vir jou privaat gebruik.
Geen troeteldiere word op die meubels toegelaat nie, tel asseblief agter jou troeteldiere op aangesien dit onregverdig is om van my personeel te verwag om dit te doen.
Inklok is 14h00 (of later) en uitklok is streng 10h00 (tensy vooraf gereël).
Suurbraak schuur is 100% selfsorg. bring asseblief jou eie voorraad. ons verskaf wel skottelgoedseep, toiletseep, toiletpapier en 'n komplimentêre voorraad tee, koffie, suiker en melk.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Hoof- en Manhoweg, Suurbraak, 6743, Wes-Kaap