Suzys Accommodation
Beskrywing
Tobie's Nest is 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-sitkamer het ook 'n enkelbed. Die kombuis is volledig toegerus en is langs die oopplan-sitkamer. Die eenheid het 'n balkon en daar is 'n binnehof met 'n ingeboude braai-area en tuinmeubels. Die eenheid het volledige DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Let asb.: 1 Desember tot 12 Januarie is hoogseisoen.
Huisreëls
Daar is ongelukkig nie kaartfasiliteite nie. Kontant met aankoms word vereis of gaste kan vooraf elektronies oorbetaal. Let wel dat daar nie 'n OTM in Witsand is nie. Gaste moet geld trek voor hulle in Witsand arriveer.
Slegs inwoners word toegelaat.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Seagull is 'n woonstel met 1 slaapkamer op die grondvloer, gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-sitarea het 'n rusbank. Die kombuis is volledig toegerus en langs die oopplan-sitkamer geleë. Die eenheid bied 'n balkon, daar is ook 'n binnehof met 'n ingeboude braai-area en tuinmeubels. Die eenheid het volledige DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Let asb.: 1 Desember tot 12 Januarie is hoogseisoen.
Huisreëls
Daar is ongelukkig nie kaartfasiliteite nie. Kontant met aankoms word vereis of gaste kan vooraf elektronies oorbetaal. Let wel dat daar nie 'n OTM in Witsand is nie. Gaste moet geld trek voor hulle in Witsand arriveer.
Slegs inwoners word toegelaat.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteastraat 10, Witsand, Heidelberg, 6666, Wes-Kaap