Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suzys Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 128 resensies vir Suzys Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jandre V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandre V

Naby die see. Veilige area. Lekker strand.

Rustig en stil. Plekkie baie ruim en gerieflik. Sal beslis aanbeveel.

Elizabeth B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B

Lovely.

It was lovely! Hosts were very helpful and even came out in the cold to give us a hot water bottle.

Heinrich N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich N

Skoon, netjies en baie vriendelike mense.

Lekker daar gebly, skoon en baie vriendelik.

Cara Jane B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara Jane B

Relaxing. Beautiful.

Excellent host. It was a very relaxing atmosphere and a brilliant spot to get away from the buzz of city life. Highly recommend.

Eloise M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise M

Waarde vir geld, goeie diens, tevredenheid gewaarborg.

Baie tuis gevoel by hierdie netjiese, goed toegeruste sjarmante plek, warm vriendelike eienaars. Sal beslis teruggaan in die toekoms. Verlief geraak op Witsand.

Ben D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D

Rustig en puik gelee.

Heerlike rustige verblyf naby die strand en restaurant. Pragtige skoon en netjiese eenheid met baie vriendelike gasvrou en gasheer. Sal graag weer daar gaan bly.

Pieter W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W

Rustig, netjies en skoon. Baie veilig en lekker plek om te bly.

Baie lekker gebly. Veilig en rustig vir 'n wegbreek uit die stad. Sal aanbeveel aan enige iemand.

Jenefer M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenefer M

Definitely n goeie keuse.

Die plekkie is baie oulik en cozy. As ek iets mag voorstel, is dat hulle miskien net lugregulering in die kamer kan kry, miskien 'n dakwaaier of iets. Die kamer word nogal bedompig in die nag of as jy albei kante moet toemaak.

Maria S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria S

Pleasant owners, quiet, close to restaurant, unit is fully furnished.

Comfortable, professional, clean, close to beach. Owners made an effort to make our stay comfortable.

Christine V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V

Verblyf by Suzus.

Baie vriendelike gasvrou laat mens so tuis voel. Die eenheid is goed ingerig. Die loopafstand van die strand af is 'n pluspunt. Ons het elke oomblik geniet. Baie dankie.

Annemie H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie H

Heerlik netjies, baie vriendelik, sal beslis weer besoek.

Bekostigbaar en netjies en alles wat jy nodig het.

Marius B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Baie aangenaam en rustig.

Rustige dorpie. Suzy's is baie goeie waarde vir geld. Eienaars is baie vriendelik. Sal weer van hulle gebruik maak.

Chris J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J

Lekker gesellige blyplek naby die see.

Goed ingerigte blyplek met vriendelike eienaars. Het ongelukkig nie WiFi nie, wat deesdae deel van 'n mens se alledaagse lewe geword het.

Douw V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw V

Het heerlik gebly. Ligging is ook baie goed.

Sal gewis weer daar oorbly. Hoogs aan beveelbaar. WiFi sal hoogs waardeer word.

Danie C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C

Netjies, skoon, gerieflik, stil en rustig.

Stephanie het ons vriendelik en gasvry ontvang wat ons baie tuis laat voel het. Die braai- en ontspanningsarea is 'n pluspunt. Dankie vir 'n lekker kuier.

Recardo O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Recardo O

Fantastic will go there again.

Location nice and it is near the beach nice and quite and just love the view of the beach.

Marlene V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Salig.

Letterlik sekondes na die strand, veilige omgewing, absoluut waarde vir jou geld.

Russel W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russel W

Vriendelike ontvangs van gasheer.

Gasheer spreek probleme onmiddelik aan. Baie lekker en baie veilig. Ons kan nie wag om ons volgende bespreking te maak nie. Baie dankie vir u vriendelikheid.

Anton B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

Baie rustig en ontspannend.

Rustige atmosfeer met baie hulpvaardige en vriendelike diens vanaf eienaars.

Francois F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois F

Vriendelike gasheer en gasvrou, plek is skoon, netjies, net die plek vir 'n wegbreek en jy loop nie ver na die strand en daai lekker restaurantjie nie.

Dit was 'n goeie ervaring en alles wat benodig was, was daar.

Ronel V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Baie rustig, veilig en bonus was ruim plek vir twee hondjies.

Suzys Accommodation is baie naby die hoofstrand. Stephanie was baie vriendelik en behulpsaam. Plekkie is met alles wat nodig is ingerig. Ek sal aanbeveel dat daar goeie leeslampie in die slaapvertrek gesit word. Die kamer is baie donker en die bedlampie redelik flou. Ek het daarvan gehou dat die verblyf troeteldiervriendelik is. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Kobus V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Dit was heerlik. Lekker see-uitsig en stapafstand van die see af.

Dit is 'n baie netjiese eenheid met al die nodige. Daar is wel slaapplek vir drie persone, maar die derde persoon slaap in die kombuis/leefarea wat baie klein is. Die eienaars woon ook op die perseel en is baie vriendelik en behulpsaam. As die spasie jou nie gaan pla nie is dit 'n uitstekende wegbreek-eenheid.

Chris M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris M

Pleasant.

It is better to go in summer time when it is warmer.

Estelle K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle K

Pragtige, netjiese plekkie.

Ons het heerlik gebly in Seagull. Pragtig, netjies en goed ingerigte woonstelletjie. Eienaar en sy vrou baie gasvry en behulpsaam met alles. Ons kan werklik die plek aanbeveel.

Esmerelda J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmerelda J

Dit was baie lekker en rustig gewees.

Suzys Accommodation is 'n lekker plekkie baie na aan die see geleë. Geskik vir saam met eggenoot of vriende. Uitstappie na see kan selfs sonder enige vervoer gedoen word.

Altus J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Altus J

Vriendelik, behulpsaam.

Loopafstand van hoofstrand en anchorage restaurant.

Noel N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noel N

Die vriendelikheid van die gasvrou was wonderlik na 'n lang, warm pad tot by ons bestemming.

Die bespreking is gemaak op die dag wat die deposito betaalbaar was, maar beurtkrag het veroorsaak dat sisteme verhoed het dat deposito in tyd betaal kon word. Die gasvrou het die vakansie moontlik gemaak omdat ek kon kontant betaal by Suzys. By beide ingange na die huis (grondvloer), is die afstand te groot wat veroorsaak dat 'n ouer persoon met 'n rugprobleem met moeite in die huis kom, en uit, wat veroorsaak het dat ons deur die dag heeldag by vriende of by die see deurgebring het.

Angelique M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique M

Baie lekker gebly. Sal enige tyd weer.

Ek het baie lekker gebly. Baie netjies en skoon en baie vriendelike mense.

Alida S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida S

Wonderlike plek.

Ons was baie vriendelik ontvang. Dit was 'n pragtige plek gewees Tobie's Nest is baie privaat en lekker plekkie vir jou diere waar hulle kan loop sonder om hulle op te pas, Die mense was baie vriendelik. Ons beveel die plek aan vir almal en ons sal definitief weer terug gaan.

Andria O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andria O

Naweekkuier in Witsand.

Ek en my man het vir 2 nagte in die Seagull eenheid oorgebly. Dit is perfek vir 2 mense met 'n lekker dubbelbed en klein en suite-badkamer met 'n stort, alles mooi skoon. Die kombuisie is ten volle toegerus en die klein kombuistafel in die middel van die vertrek maak dit baie gesellig. Dit het meestal gereën terwyl ons daar was, maar die stoepie met sy uitkyk op 'n stukkie van die see behoort heerlik te wees as die weer saamspeel. Ek sou dit nie vir meer as 2 persone aanbeveel nie, maar dit is baie netjies en skoon met alles wat nodig is om lekker lank te kuier. Stephanie was baie behulpsaam en het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het, ook deur beurtkrag.

Michael S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S

I can not fault the accommodation.

This accommodation was exactly what we were looking for. I wish we had more time. We will most definitely be back. Thank you for making our stay spectacular and accommodating the extra.

Hester E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester E

Lekker rustige oornagverblyf.

Suzys akkommodasie is 'n moet as jy Witsand wil besoek. Veilig en skoon.

Annalien G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalien G

Gemaklike tuiste.

Baie vriendelike gashere, wat jou te gemoed kom waar hulle kan. Mooi uitsig en funksionele blyplek. Sal weer hier bly.

Olivia R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia R

Ons is gul ontvang. Gasvrou het vriendelike geaardheid, wat ons onmiddelik tuis laat voel het.

Suzys Accomodation is goed geleë en bied uitsig oor die see. Daar heers 'n rustige atmosfeer.

Elnarette D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elnarette D

Wat 'n heerlike rustige naweek. Naby aan strand en veilig.

Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Gaan uit hulle pad om jou welkom te laat voel.

Wynand F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand F

Rustig en privaat.

Al die geriewe wat ek verlang.

Jolandie K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandie K

Alles wat jy nodig het om 'n lekker vakansie te hou.

Lekker geslaap, lekker geëet, lekker gekuier en lekker visgevang. Was vir seker 'n lekker paar dae weg, en Suzys sal ons weer sien.

Louis D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis D

Witsand vir 2 dae besoek om te verken.

Akkommodasie is stapafstand van alles wat nodig is.

Elsi M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsi M

Heerlike blyplek naby die strand.

Die blyplek is lekker privaat, en die strand is stapafstand. Dit is in 'n pragtige deel van die klein dorpie geleë.

Peter B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B

Will be back.

I was there on business but was unfortunately ill. So I couldn't get to enjoy all that Witsand has to offer.

Irma L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irma L

Die weer is lekker en dit is stapafstand na die see.

Kon alles wat ons benodig hier vind. Sal weer kom. Ons geniet die verblyf hier baie.

Mariette S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Vinnige wegbreek.

Baie goeie waarde vir geld. Die eienares is besonder behulpsaam. Indien ons weer Witsand besoek sal ons definitief weer daar oorbly.

Steve E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve E

A little gem. Clean and functional with bonus of a private patio.

No traffic, no car guards. In March you have the place to yourself.

Marie & Bertie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie & Bertie S

Rustige verblyf.

Matras te hard. Dak waaier draai uiters stadig. Kombuis voldoende toegerus. Warm water altyd heerlik warm. TV was goed. Dankie.

Marlene C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene C

Heerlik vakansie gehou.

Netjiese en veilige woonstel. Perfek vir 2 mense met alles wat jy nodig het. Vriendelik ontvang, sal beslis weer daar gaan bly.

Monnique D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monnique D

Ongelooflik.

Ons is soos familie hanteer.

James D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James D

Twee dae gekuier tydens toer van Wes-Kaap.

Stephanie en Johannes is vriendelike en behulpsame gashere. Alhoewel die vertrekke taamlik knap is, is die woning netjies, skoon, goed toegerus en gerieflik vir twee persone. Uitstekende ligging – slegs enkele minute se stap vanaf die hoofstrand en restaurant. Tydens ons besoek (laat September) was daar minstens agt walvisse in die baai.

Marco B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco B

Rustig en naby alles.

Die ligging is perfek.

Karin V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Gesellig en goed ingerig.

Baie goed ontvang. Netjiese akkommodasie met als wat ons nodig gehad het.

Neels M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels M

Heerlik gekuier op Witsand by Johan en Stephanie wat ons weereens soos eregaste laat voel het met hul hartlikheid en gasvryheid. Baie dankie.

Woonstel is sentraal geleë, skoon en uitstekend toegerus en in 'n veilige omgewing. Tydens ons kuier was daar kragonderbrekings en beurtkrag en Stephanie het regtig moeite gedoen om dit vir ons aangenaam te maak deur ons te voorsien van splinternuwe gasstofie en batteryligte. Vir beter kan ons nie vra nie.

Jacoleen V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoleen V

Rustige kuier in 'n lekker plek.

Skoon en netjiese plekkie met alles wat jy nodig het en die braaiplek is toe so my hondekinders was veilig. Vriendelike gasheer en gasvrou. Sal weer teruggaan.

Theresa V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa V

Baie ontspannend. Naby aan als.

Voorstel: groter asblik, gasstoof en -oond vir loadshedding, ander matras op dubbelbed. Baie ongemaklik. Verder wonderlik.

Dawie E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie E

Heerlike kuier by lieflike gasvrye mense.

Gesellige wooneenheid met alles wat mens nodig het.

Cliff S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff S

Very enjoyable.

We were warmly welcomed by Stephanie & Johannes. The accommodation was clean and very well equipped. When load shedding was announced, Stephanie came and made sure we knew and told us if we needed any gas equipment we must just ask her as those items were stored for safety reasons. Very enjoyable and pleasant stay. Will be back in the future.

Mario S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mario S

Was baie lekker en sal vir seker weer gaan.

Netjies, goed geprys en baie naby aan die swemstrand. Stapafstand. Vriendelike mense en was baie hulpvaardig.

Christelene B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelene B

Fantasies!

Goeie rus vir jou siel, sal enige tyd weer gaan en vir 'n couple aanbeveel.

Raymond K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond K

Beautiful place.

Beautiful place and our hostess is very friendly. She even explained where we can go and what sites to see.

Neels M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels M

Heerlik gekuier by baie gasvrye Johan en Stephanie. Woonstel is netjies, prakties en alles is is daar.

Ons kan Suzys Accomodation beslis aanbeveel. Veilige en rustige omgewing.

Pieter S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Eenheid netjies met alles wat benodig word. Stephanie baie gasvry, en het ons die tydjie baie geniet. Eenheid baie privaat. Omgewing baie rustig en nie ver van strand nie.e

Verblyf in rustige omgewing. Die vakansie gevoel kan hier ervaar word.

Diana L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana L

Ongelooflik lekker

Baie netjies. Baie gebruikers vriendelik. Baie volledig vir "self catering"

Abey G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abey G

Fantasties

Baie vriendelike diens. Kommunikasie is uitstekend. Die atmosfeer is rustig en veilige omgewing. Baie dankie. Tobie's Nest

Magriet I - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet I

Baie netjies en gerieflik. Alles wat jy nodig het en baie sentraal.

Suzi's is baie sentraal, stapafstand van see. Bied alles wat jy nodig het en is baie netjies en gerieflik. Heerlike braaigeriewe.

Mornay R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay R

Baie gerieflik!

Suzy's kan voorwaar hoogs aanbeveel word. Die gasvrou was baie gaaf en het ons regtig laat tuis voel. Die instansie is netjies, skoon, baie ruim, privaat en lekker sentraal geleë aan die strand en winkel. Die braai area is lekker ruim en privaat en die eenheid wat ons gebruik het, het regtig alles in gehad wat ons benodig het. Daar is niks waarvoor ons moes vra of wat ons ekstra moes gaan koop het nie. Vol punte!

Etienne S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S

Vriendelike ontvangs. Netjies, skoon en goed toegerus.

Stephanie en Johan is baie vriendelik en aangenaam. Die twee wooneenhede het alles wat jy nodig het. Goed geleë en stapafstand na die see. Naby genoeg om ook die geluid van die see te hoor terwyl jy ontspan. Sal graag weer daar wil kuier.

Nicolene V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V

Lieflik, rustig en gemaklik.

Die gasvrou is vriendelik en die plekkie is gemaklik en netjies. Die buite-area is fantasties en dis lekker naby aan die see. Dit voel soos 'n tweede huis.

Hilda B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda B

Skoon en netjies.

Heerlik gebly. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Eie braaiplek. Sal beslis weer daar bly.

Willem D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Gasvry, netjies en goed toegerus.

Ons het baie lekker gekuier by julle. Witsand was baie aangenaam en ons sal definitief weer 'n draai maak.

Johan O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Awesome little gem in Paternoster.

This was truly a great experience to stay in this little gem of an apartment, very clean, had everything you need with great views of the ocean and nice indoor braai when the wind picked up a little bit. Would recommend it very highly. Thanks for the awesome stay. Hope to see you soon.

Leon C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon C

Fantasties, vriendelik, puik, awesome.

Dit was amazing gewees, hulle sien ons beslis weer.

Babsie S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babsie S

Awesome!

Wat 'n vriendelike ontvangs en pragtige plekkie! Sien beslis weer.

Maureen D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen D

Goed toegerus, naby die see.

Heerlike, goed toegeruste verblyf met ingeboude braai. Stapafstand van die see. Bonus: Ons skaaphond kon saam en het hom gate uit geniet! Sal beslis terugkeer.

Heinrich V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V

Elke oomblik was die moeite werd.

Ons het in Tobie's Nest gebly en dit was perfek vir ons gewees wat op 'n visvangekspedisie kom kuier het op Witsand, van die eerste oomblik af het Stephanie en haar man ons verskriklik welkom laat voel en uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer met al ons versoeke. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel vir enige iemand.

Annelie S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie S

Was perfek baie dankie.

Dit was netjies, gerieflik en ideaal gewees. Baie dankie. Sal definitief aanbeveel.

Maria M S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria M S

'n Heerlike ervaring!

Baie lekker vakansiewoonstel, volledig toegerus, baie veilig, lekker braaiplek en vriendelike gasheer en -vrou.

Ben V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Ons het baie lekker gekuier.

Baie dankie Johan en Stephanie vir julle gasvryheid en behulpsaamheid. Ons plekkie was mooi skoon, netjies en goed ingerig. Ons het baie lekker by julle gekuier en sien uit na ons volgende besoek. Ons kan beslis Suzys Accommodation aanbeveel.

Friedrich G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich G

Heerlike verblyf en naby die wee.

Baie dankie ons uitstekende gasvrou. Iemand wat belangstel en haarself ontferm oor haar gaste. Was regtig beïndruk met die mooi skoon netjiese verblyf. Met alles toegerus wat nodig is. So geniet, kan regtig aanbeveel en sal weer besoek.

Petro L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L

Heerlik gebly.

Ons is hartlik ontvang en het in oulike, netjiese eenheid tuisgegaan. Sou graag langer wou bly.

Mario B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mario B

Value accommodation.

Comfortable accommodation at a fair price.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie akkommodasie.

Gerieflike verblyf teen 'n billike prys.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lizandi F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizandi F

Gerieflik, gemaklik en 'n plesier.

Baie behulpsame en vriendelike gashere. Netjies, mooi en prakties toegerus met alle benodigdhede. Binne stapafstand van die strand was 'n aangename verrassing. Sal dit beslis aanbeveel. Spyt ons het nie vroeër van Witsand geweet nie!

Bettie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie V

LekkeGeslaap.

Lekker gebly en gesels. Volgende keer sal ons vroeër wil arriveer om die pragtige plek te verken.

Dianne S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dianne S

Baie lekker en opwindend.

Uitdagend, fantasties, asemrowend, verfrissend.

Marelize D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D

Ongelooflik.

Ons het verskriklik lekker gekuier, en sal definitief weer by Suzy's bespreek. Het beide eenhede gehad, en ek kan nie fout vind op enigiets nie. Die plekkies is pragtig, netjies en die eienaars is vreeslik gasvry. Ek het my nuwe vakansiewegbreek gevind!

Antonio M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonio M

Absoluut fantasties. Gasvrou gee betekenis aan woord gasvryheid.

Die eenheid is skoon , gerieflik veilig selfs Eskom se beurtkrag kon nie die kuier versuur nie. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om alles gerieflik en baie lekker te maak. Dit sal ons enigste opsie vir verblyf in Witsand word!

Nuroshaan K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nuroshaan K

Dit was goed vir die siel.

Dit was perfek vir 'n wegbreek. Ek vind geen foute nie. Ons het die gasvryheid waardeer. Baie dankie Stephanie. Ons sal Suzy's definitief aanbeveel vir vriende en familie. Dit is baie rustig en loopafstand tot by die see.

Peter H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H

Very neat and clean.

Easy to find and within walking distance of the beach. Good value for money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie netjies en skoon.

Maklik om te vind en stapafstand van die strand. Goeie waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Gys S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys S

Baie skoon en alles wat nodig was, is daar.

Pragtige woonstel wat baie skoon is. Gasvrou was hulpvaardig. Winkel het die nodige goedjies wat mens soms vergeet.

Pieter B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Uitstekend.

Netjies, mooi, veilig en vriendelik.

Ferdi H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi H

Gul ontvang, goed toegerus, goed geleë en rustig.

Sal beslis aanbeveel. 5-ster

Ali S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ali S

We had a very nice stay, thanks.

Everything was perfect. Will definitely book again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het baie lekker gebly. Dankie.

Alles was perfek. Ons sal weer bespreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Suzys Accommodation se terugvoer

Thank you for the review Alie, you were wonderful guests and we would love to have you back.

Suzys Accommodation
Felix S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felix S

Vriendelike, rustige verblyf.

Ek en my twee vier-poot kinders het vreeslik lekker gebly. Stephanie het ons so tuis laat voel in die oulike woonstel. Die welkom-sweeties is 'n oulike gebaar. Die woonstel is goed geleë naby die strand.

Percilla B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Percilla B

Awesome, gerieflik, die beste een van al die ander wat ek daar gesien het.

Suzys Accommodation was vir my seun en skoondogter vir hulle wittebrood. Die akkommodasie was 1ste klas. Gerieflik met braaifasiliteite buite. Stapafstand van die water om 'n lyntjie te kon gaan natmaak, al was dit ook al. Iets wat hulle sal onthou is dat hulle moes bel vir die winkeleienaar om te kom oopmaak sodat hulle ietsie kon koop. Lekker plek om te gaan rus.

Elnarette D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elnarette D

Kon my ruskansie baie geniet.

Ons het baie lekker gebly. Dit is net reg vir twee mense wat bietjie wil wegbreek.

Sandra M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M

Fantasties!

Vir alle jong en ou verliefdes, dis 'n wonderlike, stil, rustige plekkie. Baie skoon en netjies met alles wat jy moontlik kan nodig hê. Eienaars is baie vriendlik en behulpsaam. Sal beslis weer gaan.

Hannetjie F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie F

Huis weg van die huis af.

Eenheid goed uitgelê en modern, netjies, skoon, ligging uitstekend, stapafstand van see. Gasvrou was dierbaar! Asb. skenk 'n bietjie sout vir mense wat vergeet om in te pak (soos ek) asb. Suzys was ons home away from home en ons het dit vreeslik geniet!

Leandria D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandria D

Amazing, peaceful.

Well located, friendly owners, neat and tidy, in a very quiet area, close to amenities. Definitely recommended and will be returning in the near future.

Marietjie F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie F

Fantasties, stil en rustig.

Dit was heerlik om in so 'n goed versorgde plekkie te bly. Dit is loopafstand van die strand en dit het 'n rustige atmosfeer.

Adri D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Gerieflike, rustige naby-die-see verblyf.

Die gasheer en -vrou is vriendelik en baie behulpsaam. Ons eenheid was netjies, skoon en baie gerieflik ingerig. Net 'n paar minute se stap van die see en 'n restaurant. Die braaiarea is privaat en beskut.

Lourina M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourina M

Netjies, veilig en baie goeie diens.

Sal vir seker weer van Suzys Accommodation gebruik maak.

Clayton Z - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clayton Z

Hemels.

Jy sal lekker bly by Suzys. Sit op die stoep en kyk vir die see. Meer ontspanne as dit kan jy nie kry nie. Ons het ons boot buite parkeer met al ons stokke en was baie veilig. Lekker braaiplek met skoon braairoosters. Suzys Accommodation sal ons weer sien.

Annelize C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize C

Netjies en skoon. Alles wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek.

Het heerlik gebly by Suzys Accommodation! Die plekkie was netjies en skoon. 'n Lekker braai-area ook. Stapafstand van die see. Sal dit definitief aanbeveel.

Loraine J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loraine J

Heerlik en ontspanne atmosfeer.

Die kamer was baie mooi ingerig met genoegsame beddegoed en warm water. Kombuisie is goed ingerig en prakties.

Schalk B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B

Rustige see-atmosfeer.

Ons het ons verblyf by Suzi's ten volle benut én geniet. Die woonstel is gerieflik ingerig en lekker naby die strand. Die eienaars, Stephanie en Johan, is vriendelike omgeemense. In ons spesifieke omstandighede het Stephanie regtig uit haar pad gegaan om ons behulpsaam te wees en aan ons bystand te verleen. Ons het geweldige waardering daarvoor. Die voorstoep is ideale sit-en-ontspanplek en die goeie see-atmosfeer bly natuurlik 'n genotvolle deel van die verblyf by Suzi's. En, ja, die Corgi-hond sê natuurlik ook baie dankie!

Allcino B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allcino B

Baie netjies, rustig en veilige plekkie.

Sal dit aanbeveel vir enige persoon wat net 'n bietjie wil rustig wees.

Henk B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B

Basiese akkomodasie, maar teen 'n baie billike prys.

Ruimte is bietjie beknop, maar kamer is goed toegerus en voldoende vir kort kuiers.

Nicolene E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene E

Was elke sent werd.

Heerlik, netjies en skoon. Eienaars laat mens tuis voel. Kan die plekkie definitief aanbeveel.

Dick O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dick O

Gerieflik en skoon.

Ontvangs was goed en klein probleem met deurslot is dadelik uitsorteer. Baie vriendelike en behulpsame diens. Sal definitief weer gebruik as nodig.

Sandra S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra S

Lekker privaat en rustig.

Baie vriendelike ontvangs, mooi skoon woonstel, lekker privaat met eie braaigeriewe en stapafstand van see en eet- en kuierplek.

Kathleen F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kathleen F

Was baie aangenaam en gasvry.

Aangenaam en gasvry. Goeie oornagplek.

Janine N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine N

My verblyf was lieflik, rustig en gemaklik.

Die huis se ligging was perfek, loopafstand van die strand af en ook 'n mooi uitsig oor die see. Die dame wat ons ontvang het, Stephanie, was vriendelik. Sy't 'n verwelkomingskaartjie vir ons gegee. Dit het dit baie spesiaal gemaak.

Gerhard J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard J

Baie lekker blyplek.

Dit was baie bekostigbaar en gerieflik. Mooi skoon en ek sal Suzy's Accommodation hoog aanbeveel.

Willie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Verfrissend.

Baie goeie ligging net jammer vir behoorlike winkels nie beskikbaar. Glo in toekomstige jare sal so iets beskikbaar wees. Anders is die mond regtig 'n belewenis. Lang strande aan die mond se kant met laaggety.

Wena O - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wena O

Baie lekker plekkie om lekker vakansie te hou.

Baie lekker plekkie om lekker te rus en vakansie te hou, het al die nodigste.

Nicolette H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette H

Baie rustige verblyf.

Baie lekker gebly. Witsand is 'n rustige dorpie.

Ilse H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse H

Gerieflike, netjiese eenheid.

Gerieflike, netjiese eenheid.

Whitey B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whitey B

Heerlik gebly, dankie!

Ons was net vir die naweek daar. Alles was netjies, skoon en smaakvol. Rustig en stil. Almal baie vriendelik en behulpsaam. Beveel hierdie gastehuis met vrymoedigheid aan.

Patricia S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia S

Vriendelike gasvrou en skoon en gerieflike akkommodasie.

Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou, gerieflike eenheid, kombuis bietjie beknop, skoon en gemaklike bed.

Ansa D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa D

Alles was 100%.

My ondervinding om deur LekkeSlaap verblyf te reël was baie aangenaam. Hulle is absoluut puik!

Jurie Z - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie Z

Bespreek gerus, jy sal nie spyt wees nie.

Verrassend om verblyf te vind in Witsand wat op hotelkamer-standaard is met gasvrye en stylvolle eienaars.

Marijke W - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marijke W

Heerlik gebly, gasvryheid was awesome, privaatheid en dis netjies.

Ons het heerlik gebly met ons woefie-kinders. Lekker secure en jou eie braaiplekkie. Vir my persoonlik was dit great vir 'n naweek ek sal net as dit 'n langer verblyf was sou ek 'n bietjie gemakliker leefarea wou hê waar mens gemaklik kan sit en TV kyk in die aande waneer jy klaar gebraai het. Maar verder is die plek stunning en het werklik baie lekker gebly. Baie dankie. Ons sal weer kom kuier.

Leon V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V

Pragtig, skoon en privaat en waarde vir geld.

'n Heerlike, ou woonstelletjie net reg vir 'n oornagplekkie.

Monica S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S

Baie skoon en gerieflik. Ons het dit terdeë geniet en sal enige tyd weer daar bly. Dit is rustig en pragtig.

Ons beveel Suzys aan. Die gasheer- en vrou is pragtige mense, ons het dadelik tuis gevoel.

Daniel B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B

Absoluut fantasties!

Alles was uitstaande en fantasties!

Andrew F - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew F

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Cassie C - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cassie C

Clean and friendly.

Clean and friendly. Good location.

Landi V - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi V

Stunning

We had a wonderful time!

George D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George D

Behalwe vir die wind was dit bekostigbaar, netjies en is ons goed en hartlik ontvang.

Dankie tannie Suzy en oom Jan vir jul hartlike ontvangs en vriendelikheid. Sien julle weer volgende jaar.

Willie S - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S

Small, but convenient and excellent location. Very friendly host.

Except for the weather, a delightful and very peaceful stay. Serene surroundings. Clean and tidy town. Very highly recommended.

Willem N - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N

Asemrowend!

Baie netjiese akkommodasie geskik vir twee mense. Wonderlike see-uitsig!

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 10, Witsand, Heidelberg, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2NTAzYWI1LTcwY2ItNGZkMy1hYTBiLTA2ZWI0Y2M4M2QyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 128 5 1 5 10 Protea Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.394852668379 20.856428146362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang