Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suzys Accommodation

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 10, Witsand, Heidelberg, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Suzys Accommodation is in Witsand in die Wes-Kaap geleë. Witsand is 'n klein kusdorpie by die mond van die Breederivier. Dis 'n gewilde visvangbestemming en word beskou as Suid-Afrika se walvisspeelskool.

Suzys Accommodation bied 2 eenhede op die grondverdieping met slaapplek vir 3 gaste in elk. Elke eenheid is 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-sitkamer het 'n slaapbank. Die kombuis is volledig toegerus en dis deel van die oopplan-sitkamer. Daar is ook 'n binnehof met 'n ingeboude braai-area en tuinmeubels. Die eenhede het albei volledige DStv.

Witsand se strand is net 250 m van die eiendom af en Pili Pili Adventure Centre is 3 km weg. Malgas Pont bied 'n veilige manier vir voertuie om oor die Breederivier te kom. Malgas Pont is 27 km van die eiendom af.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Waldo S
Gesin met tieners
5.0
Netjiese akkommodasie vir 'n heerlike see kuier. Netjiese en skoon verblyf 'n klipgooi van die strand en die gewilde The Anchorage restaurant af. Die ...
Sien meer
Jan 2025
Japie B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Baie gasvrye en vriendelike ontvangs.
Jan 2025
Sias D
5.0
Lekker naby die see. Ja, dankie, dit was baie lekker gewees om daar te bly. Ek het dit geniet.
Jan 2025
Helena G
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed every moment. Pleasant, peaceful and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Sonika J
Gesin met klein kinders
5.0
Netjiese huislike verblyf in rustige area met baie duurbare eienaars. Eienaars is baie vriendelik en het met ons kom gesels. Ek het ook heeltyd seker ...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 140

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Proteastraat 10, Witsand, Heidelberg, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suzys Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 10, Witsand, Heidelberg, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2NTAzYWI1LTcwY2ItNGZkMy1hYTBiLTA2ZWI0Y2M4M2QyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 140 5 1 5 10 Protea Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.394852668379 20.856428146362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang