Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swakopmund Accommodation

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Alfred T
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Rustig. Close to the beach, comfortable and clean, gated parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David Ernst D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie rustig. Baie lekker gebly. Loop afstand van die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius K
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Baie gerieflik, groot, skoon, braai area is 'n bonus. Dit was uitstekend, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rida J
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Gasheer baie vriendelik. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michael C
1 nag
4.2
Jun 2024

Plek is baie beter as die fotos. Baie lekker gebly en geslaap. Ek stel wel voor dat julle die foto's / webwerf verander omdat die plek beter is as julle fotos. Al hoekom ek geboek het is omdat daar geen ander goeie verblyf beskikbaar was nie. Maar van nou af sal ek definitief weer bespreek by julle. Familie van my het ook nie bespreek nie a.g.v. die fotos wat nie weerspieël hoe aangenaam die plek eintlik is nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlik geslaap, baie rustig, baie dankie. Die uitsig vanuit ons eenheid was baie mooi. Die bed slaap weereens baie lekker. Net 'n voorstel, daar is 'n spieel, maar die kragpunt is te ver om as mens hare daarin te kan sien. Miskien net 'n verlengingskoord? Baie dankie, ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra S
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Dit was 'n ongelooflike paar dae by die see. Die verblyf was perfek. Alles wat nodig is om gerieflik te bly. Die eienaar Stefan was super behulpsaam en was altyd net 'n foon oproep ver. Die inkopiesentrum is slegs 3 minute se stap. Ek kon die see sien vanaf die blyplek en ook die branders hoor. Die kamer het alles wat nodig is om jou verblyf gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefan
Swakopmund Accommodation
Goeiedag Clarissa, dit was 'n absolute plesier en 'n voorreg gewees om jou hier te kon huisves. Ons is baie bly dat jy dit geniet het en dat alles vir jou perfek uitgewerk het. Ons waardeer jou besoek en vertrou ons sal jou weer sien. Vriendelike groete. Stefan.

Coreen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2023

Vrienselik en baie behulpsaam. Baie dankie vir die gasvryheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Stefan
Swakopmund Accommodation
Baie dankie vir julle terugvoering ons waardeer dit. Ons het julle as mense ook baie waardeer tydens julle verblyf. Alle seën en voorspoed vir julle vorentoe.

Marius K
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Wonderlike en onvergeetlike 2 weke in Swakopmund en heerlik gebly by Swakopmund Accomodation. Mario en sy span is eersteklas en was altyd bereid om te help. Baie dankie Mario en jou span vir jul professionaliteit en vriendelike uitstekende diens. Ons eenhede was elke dag netjies en skoon en so ook die res van die perseel. Ons het heerlik gebly en die feit dat die perseel binne loopafstand van die strand en die Mall geleë is, is 'n groot pluspunt. Ons sal definitief met 'n volgende besoek aan Swakop weer van Swakopmund Accommodation gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefan
Swakopmund Accommodation
Thank you Marius for that awesome review, i am so glad you and your family had enjoyable stay by Swakopmund accommodation ,wishing you and your family a prosperous new year. Regards Mario

Jacobus D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Baie dankie vir goeie diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stefan
Swakopmund Accommodation
Baie dankie Koos, ons is baie bly julle het dit geniet. Ek glo ons sal julle beslis weer in die toekoms sien. Voorspoedige jaar vir julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bernsteinstraat 4, Vogelstrand, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78d95dafcd2425c99701207ea28ac2c103f9e9b2b969f3e8ce02bf08e6543827d88c7018fb2cf8ff0210ef8be1122c02d2ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 4 Bernstein Street Vogelstrand 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.640632640806 14.527556198811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang