Swallows Nest Country Cottages
Beskrywing
Hierdie kothuis het slaapplek vir 6 persone en bestaan uit 'n sitkamer, eetkamer, kombuis, 1 dubbelslaapkamer met 1 koningingrootte-bed en 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met bad en stort. Daar is ook 3 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n bad op die Mezzanine-vloer, asook 'n stoep met 'n braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal R150.
Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal R275.
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie. Persone wat nié bespreek het vir akkommodasie nie, mag nié oornag nie. Die volle tarief per addisionele persoon sal gehef word.
Kinders onder 12 jaar moet te alle tye onder volwasse toesig wees, en mag net in die swembad swem indien daar toesig gehou word deur 'n volwassene.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gamassi-straat 26, Storms River Village, 6308, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang