Swallows Nest Country Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Henry Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 44
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Dickey V - Sep 2024
Algehele gradering
Baie baie.
Swallows Nest Country Cottages se terugvoer
Goeie middag Dickey,
Baie dankie vir die goeie resensie vir Swallows Nest Country Cottages.
Hoop ons sien jou weer.
Groete
Isac M - Apr 2024
Algehele gradering
Spoil yourself by staying at Swallows Nest Cottages.
Swallows Nest Country Cottages se terugvoer
Good morning Isac,
Thank you for your review and positive feedback regarding Swallows Nest and the village. I'm pleased you had such an enjoyable stay.
Kind regards,
Michelle
Henry R - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Steven M - Jan 2024
Algehele gradering
Great overnight spot close to loads of activities. Great location.
Izette A - Des 2023
Algehele gradering
Great place, will be back.
Linda R - Nov 2023
Algehele gradering
Outstanding. Wonderful place to stay.
Georgie O - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Hubert K - Mrt 2023
Algehele gradering
Very nice clean rooms, modern bath, nice garden, good breakfast, helpful host.
Chris L - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike, ruim, skoon woonstel met alles wat nodig is.
Swallows Nest Country Cottages se terugvoer
Dankie Christiaan, vir die goeie resensie. Groete. Adele
Barbara S - Mei 2023
Algehele gradering
Cosy cottage close to everything.
Yvonne C - Feb 2023
Algehele gradering
Excellent, welcoming reception. All cottages were immaculate and comfortable. Breakfast enjoyable.
Lucas D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie rustige, stil plekkie.
Johan Z - Des 2022
Algehele gradering
Goeie diens. Puik area.
Lees meerKhanyiso M - Des 2022
Algehele gradering
I wish I knew about this place earlier. It was beautiful and the location was in walking distance to the restaurants.
Swallows Nest Country Cottages se terugvoer
Thank you very much for this good review. We hope to see you again in the future. Regards. Adele
Ronelle L - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Swallows Nest Country Cottages se terugvoer
Goeiedag Ronelle, baie dankie vir die goeie resensie. Hoop ons sien julle weer in die toekoms. Groete,
Adele
Jo-ann D - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig.
Henz M - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Charmaine H - Apr 2022
Algehele gradering
Puik gasvry.
Lukas K - Feb 2022
Algehele gradering
Baie waardevol.
Willie O - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met vriendelike effektiewe personeel.
Swallows Nest Country Cottages se terugvoer
Goeie more Willie,
Dankie vir die goeie resensie.
Hoop ons sien julle weer.
Groete
Adele
Wolfgang B - Okt 2022
Algehele gradering
Ideal Spot for stay at Tsitsikamma.
Debra G - Apr 2022
Algehele gradering
We had a great stay, enjoyed the fireplace, the staff are very friendly and efficient.
Schalk R - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly en baie oulike diens.
Swallows Nest Country Cottages se terugvoer
Hi Schalk,
Dankie vir die goeie terug voer, ons deure staan oop vir n volgende keer.
Bly veilig.
Groete
Adele
Cathleen H - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Glen T - Aug 2021
Algehele gradering
Nice, clean and spacious.
Nadia B - Apr 2021
Algehele gradering
Space too small for 6 people.
Swallows Nest Country Cottages se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoer.
Willem A - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker verblyf; modern en skoon. Goeie fasiliteite.
Loren G - Sep 2020
Algehele gradering
Value for money, scenic, friendly staff, delicious breakfast. Highly recommended.
Swallows Nest Country Cottages se terugvoer
Thank you for the good review. Adele
Danie C - Mei 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en skoon. Goeie waarde vir geld.
Marleen M - Des 2018
Algehele gradering
Een van die pragtigste plekkies waar ons nog oornag het.
Jodie H - Sep 2018
Algehele gradering
Great cottage in a great location.
Johan O - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekend geleë met vriendelike diens. Baie goeie waarde vir geld.
Sulyn V - Jul 2018
Algehele gradering
So gemaklik en vriendelik.
Chevonne S - Des 2017
Algehele gradering
Netjies en gerieflik met goeie diens.
Andreas S - Sep 2017
Algehele gradering
Puik verblyf.
Lees meerAlrika D - Jan 2015
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly!
Annelene M - Jul 2015
Algehele gradering
Gerieflike verblyf uitstekende ontbyt.
Swallows Nest Country Cottages se terugvoer
Goeie middag Annelene,
Hoop dit gaan goed met julle.
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.Ons is baie bly julle het die verblyf geniet,wanneer julle weer kom sal julle groot veranderings sien.
Sien uit na julle volgende kuier.
Geseende Kersfees en alles wat mooi is vir die Nuwejaar.
Groete,
Maria en Geraldine
Ilze K - Des 2014
Algehele gradering
Pragtige, netjiese plek. Naby eetplekke en besienswaardighede. Goeie gasheer!
Linda A - Des 2014
Algehele gradering
Plek is baie netjies.
Elmarie V - Mei 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Tydjie was net te kort.
Mandy L - Apr 2014
Algehele gradering
We had a very pleasant stay in our cottage.
Jaques M - Apr 2014
Algehele gradering
'n Pragtige area, baie rustig en ontspannend!
Christopher H - Jan 2012
Algehele gradering
A great place for peace,
Martine D - Des 2012
Algehele gradering
Perfect location, nice cottage
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gamassi-straat 26, Storms River Village, 6308, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang