Swans Nest
Beskrywing
Dié is 'n selfsorg-eenheid en het 'n hoofslaapkamer met 1 dubbelbed en 1 enkelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die eenheid het 'n TV met DStv en veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Hierdie verblyf het sonkrag in die geval van beurtkrag.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dubbelkamer met volledig toegeruste kombuis. Badkamer met 'n stort. Volledige DStv. Veilige parkeerplek met privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Hierdie verblyf het sonkrag in die geval van beurtkrag.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gustav-singel 34, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat