Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swans Nest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Tinca E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ek sal hierdie plek vir enige iemand aanbeveel! Die eienaars was so ongelooflik! Dit was ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Baie, baie dankie Tinca vir die mooi review. Julle is ook baie aangename gaste. Hoop ek sien julle weer. Groete. Milly

Jessica V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

All expectations were met and more. Very well equipped, very neat and clean. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Baie, baie dankie vir die mooi terugvoer. Bespreek asb. weer by ons. Groete. Milly

Yvette M
1 nag
5.0
Des 2024

Aangename oornag stop. Ons het op nommer 99 plek gesoek om vir die nag in Bloemfontein te oornag. Milly het vir ons gewag en vriendelik ontvang. Eenheid was skoon en netjies. Dankie Milly, vir jou vriendelikheid en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Thank you Yvette for your kind words and positive feedback. Milly

Nelmari B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Bloemfontein gasvryheid op sy beste. Milly was baie gasvry, het selfs ons kinders in haar tuin laat speel. Alles was skoon, netjies en die beskuit was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elane S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Wonderlike verblyf. Ons het vreeslik lekker gebly! Die plekkie was skoon, netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Milly is 'n ongelooflike gasvrou. Baie dankie! Ons sal weer daar bly en dit maklik aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Baie, baie dankie vir die ongelooflike terugvoer. Ek waardeer dit. Groete. Milly

Erika S
1 nag
5.0
Jul 2024

Met my requirements. I had a good overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Thank you Erika, it was nice to have you here. Kind regards. Milly

Karen B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Vriendelik, warm, goeie ligging, waarde vir geld! Ons was baie vriendelik gegroet toe ons daar aankom - die verwarmer was selfs aan in die eenheid om die ergste koue weg te hou. Baie dankie vir die lekker bly! Ons sal beslis weer hier wil oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Baie, baie dankie Karen vir die uitstekende kommentaar. Julle is sulke oulike gaste, ook klein Elias. Geseënde dag. Milly

Willem V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Huis van die huis af. Snoesig warm en tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Baie, baie dankie Willem. Julle is sulke oulike gaste. Kom gerus weer. Groete. Milly

Jade V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Comfortable, safe and a home away from home. We had a warm welcome from Milly. The place is in a safe area. Safe parking. The place has everything you need. The electric blankets were great. Will definitely stay overnight again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rafiq S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Absolutely fantastic. Absolutely fantastic. A very comfortable place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Thank you Rafiq, I appreciate it. Kind regards. Milly

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Milly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustav-singel 34, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5debd9710fb0cb450e34800ba62dcff0efd326923437d4112fcf946beaf06d32f05b05e234fd318575068d27647304cfdf83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 34 Gustav Cresent Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.147331503878 26.175422430006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang