Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swans Nest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Milly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 85 resensies vir Swans Nest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hennie S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Wonderlike verblyf.

Ons het vreeslik lekker gebly! Die plekkie was skoon, netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Milly is 'n ongelooflike gasvrou. Baie dankie! Ons sal weer daar bly en dit maklik aanbeveel.

Swans Nest se terugvoer

Baie, baie dankie vir die ongelooflike terugvoer.

Ek waardeer dit.

Groete.

Milly

Swans Nest
Erika S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Met my requirements.

I had a good overnight stay.

Swans Nest se terugvoer

Thank you Erika, it was nice to have you here.

Kind regards.

Milly

Swans Nest
Karen B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Vriendelik, warm, goeie ligging, waarde vir geld!

Ons was baie vriendelik gegroet toe ons daar aankom - die verwarmer was selfs aan in die eenheid om die ergste koue weg te hou. Baie dankie vir die lekker bly! Ons sal beslis weer hier wil oorslaap.

Swans Nest se terugvoer

Baie, baie dankie Karen vir die uitstekende kommentaar. Julle is sulke oulike gaste, ook klein Elias. Geseënde dag. Milly

Swans Nest
Willem V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Huis van die huis af.

Snoesig warm en tuis.

Swans Nest se terugvoer

Baie, baie dankie Willem.

Julle is sulke oulike gaste.

Kom gerus weer.

Groete.

Milly

Swans Nest
Rafiq S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rafiq S

Absolutely fantastic.

Absolutely fantastic. A very comfortable place.

Swans Nest se terugvoer

Thank you Rafiq, I appreciate it.

Kind regards.

Milly

Swans Nest
Jade V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade V

Comfortable, safe and a home away from home.

We had a warm welcome from Milly. The place is in a safe area. Safe parking. The place has everything you need. The electric blankets were great. Will definitely stay overnight again.

Elmarie H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H

Ongelooflik!

Baie dankie, Milly, vir al jou hulp, vriendelikheid en weereens die beste waarvoor ek kon vra, vir my en my twee kleinkindertjies. Ook toe die twee niggies kom kuier het, vir die dag. Hulle het omtrent die groot erf geniet.

Swans Nest se terugvoer

Baie dankie Elmarie, julle is baie aangename gaste. Mooi dag.

Swans Nest
Riana D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D

Vrystaat gasvryheid op sy beste.

Die eenheid is uitstekend toegerus. Baie netjies, skoon en ruim. Die bonus was dat my hondjie ook welkom was. Dit is gerieflik naby Rosepark Hosp geleë in 'n veilige omgewing. Die gasheer en gasvrou is baie hulpvaardig en vriendelik.

Swans Nest se terugvoer

Baie, baie dankie vir jou mooi terugvoer.

Waardeer dit.

Milly

Swans Nest
Ronel G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G

Huis weg van die huis.

Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang al het ons eers laat die aand ingeboek. Die plekkie is baie mooi en netjies. Ons het niks gekort nie - alles is daar. Dit is baie sentraal geleë veral vir ons wat om mediese redes daar ingeboek was. Ek sal die plek definitief aanbeveel. Dit is 'n klein juweel.

Swans Nest se terugvoer

Baie, baie dankie Ronel vir jou uitstekende terugvoer.

Ek waardeer dit baie.

Groete.

Milly

Swans Nest
Susan R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R

Aangename verblyf in 'n luukse eenheid.

Die eenheid was ruim, skoon, netjies en smaakvol gemeubileer met alles en nog meer wat mens benodig. Die gasvrou het deurentyd met ons in kontak gebly, ons vriendelik ontvang en tuis laat voel. Baie veilige omgewing. Ek sal graag weer in die toekoms van die akkommodasie gebruik maak. Dankie, ons het baie lekker gebly na 'n lang reis!

Swans Nest se terugvoer

Môre Susan, baie dankie vir hierdie vreeslik mooi terugvoer.
Wees verseker, ek waardeer dit uit my hart.
Julle is twee sulke aangename en oulike gaste.
Kom asb. gerus weer.
Geniet Mosselbaai.
Liefde.
Milly

Swans Nest
Pieter C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Topklas, huislike akommodasie met puik, vriendelike diens.

Uiters netjiese, gerieflike, uitstekend toegeruste akkommodasie naby Rosepark Hospitaal. Hartlike Vrystaatse gasvryheid - Dankie, Milly en Hendrik, dat julle uit julle pad gaan om ons verblyf gerieflik te maak. Ek beveel julle oral aan!

Swans Nest se terugvoer

Baie, baie dankie Pieter.

Waardeer die mooi terugvoer.

Kom gerus weer.

Milly

Swans Nest
Aldene B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldene B

Dankie Milly vir die vriendelike verwelkoming. Netjiese, gerieflike blyplek!

Baie lekker verblyf!

Christel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V

Goed.

Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Ons honde het in die erf gebly en sy het ons laat weet of hulle ok is terwyl ons uit was gedurende die dag, wat ons baie waardeer het.

Mariheta V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariheta V

Kan die verblyf 100% aanbeveel.

Die eienaars is omgee mense. Selfsorg woonstelle wat goed toegerus is en jou verblyf terwyl jy mense in die hospitaal het lekker maak.

Swans Nest se terugvoer

Baie, baie dankie Mariheta vir die baie goeie terugvoer. Waardeer dit. Mooi dag. Milly

Swans Nest
Alida J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida J

Rustige mooi mense.

Dit was heerlik. Lekker comfy en skoon.

Swans Nest se terugvoer

Baie, baie dankie vir julle mooi terugvoer.

Swans Nest
Letitia S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia S

Was baie lekker. Die mense is baie gasvry.

Gasvryheid 100%. Die eienaars doen baie moeite. Hulle sorg vir al die klein dinge wat verblyf lekker maak: 1 liter melk, beskuit, baie ys, groot bottel shower gel. Vir die wat langer wil oorbly en kos maak: daar is 'n airfryer en alles wat nodig kan wees om lekker kos te maak. Die aircon in die groot kamer het lekker gewerk.

Swans Nest se terugvoer

Baie, baie dankie vir die uitstekende terugvoer. Probeer dit aangenaam maak vir al ons gaste. Dankie. Mooi dag. Milly

Swans Nest
Sonja Lietch L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja Lietch L

Easy access and comfortable.

The accommodation was perfect for what we needed. The setup was comfortable, and the host even warmed the room to ensure that we were comfortable in chilly Bloem. I have a walking impediment so the room was easy enough for me to navigate. The access to the room was perfect too. The host is a great hostess and very friendly and accommodating. We will surely be back.

Swans Nest se terugvoer

Thank you, Sonja, for the kind feedback. I really appreciate it. It was nice to have you and your husband with us. Stay warm and safe in the cold Cape Town. Kind regards, Milly.

Swans Nest
Dolf B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf B

Aangenaam.

Was vriendelik ontvang. Hierdie blyplek is baie skoon en netjies. Dit is goed ingerig met al die nodige. Daar is onderdak veilige parkering wat uitstekend is.

Angelique D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique D

Gerieflik.

Goeie plekkie om af te pak en lekker privaat.

Keith L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith L

Netjies en goeie waarde vir geld.

Dit is 'n netjiese plekkie en ons het lekker gebly.

Madalein P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madalein P

Pragtige plekkie.

Ons het 1 aand oorgeslaap. Plek was skoon en pragtig ingerig. Dubbel bed kraak as mens waag om te draai maar verder het ons lekker gebly.

Swans Nest se terugvoer

Môre Madelein, ons het onmiddellik werk gemaak van die bed wat kraak.

Groete.

Milly

Swans Nest
Elizna N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna N

Goeie oornagplek. Naby hoofweg. Stil en veilige omgewing.

Het heerlik oorgeslaap, goeie stop na en van jou bestemming. Naby alles.

Swans Nest se terugvoer

Thank you Elizna.

Kind regards.

Milly

Swans Nest
Marius D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Absoluut perfek vir oornagverblyf oppad.

Baie gemaklike en netjiese eenheid.

Elmarie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H

Dit was 'n wonderlike belewenis.

Dit was 'n groot vreugde om by Swans Nest te bly. Dit is 'n vreeslike skoon, netjiese, maar tog gemaklike, 'cosy', blyplek, met meer as wat mens nodig het. Die twee eienaars is ongelooflik vriendelike, behulpsame mense, wat uit hul pad gaan om mens se verblyf 'n wonderlike belewenis te maak. Hulle is nooit te besig vir jou nie. Ek sal hulle aanbeveel waar ek ookal gaan. Ek en my kinders en kleinkindertjies is in vervoering oor hulle.

Swans Nest se terugvoer

Baie dankie, Elmarie, vir die baie goeie review.

Waardeer dit baie.

Voorspoedige 2024 vir julle almal.

Groete.

Milly

Swans Nest
Carla L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla L

Very pleasant, comfortable, easy access, neat and clean, very quiet and peaceful. Will definitely stay there again.

We really enjoyed our stay at Swans Nest. It was exactly what we were looking for.

Prakashnie G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prakashnie G

We felt like we were at home away from home. Milly and Hendrik was so kind and caring.

They assisted by going out of their way to do our washing. Provided clean filtered water. Such a kind and humble couple. Ivy even cleaned our flat almost every 2nd day and washed our towels.

Yvette M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette M

Waarde vir geld!

Baie lekker gebly! Mense baie behulpsaam en tegemoetkomend. Alles was skoon en netjies kan regte op niks kla nie, sal verseker weer by Swans Nest gaan bly. Baie dankie.

Swans Nest se terugvoer

Yvette baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was vir ons ń voorreg om julle te huisves.

Swans Nest
Carel E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel E

Puik, puik, puik!

Voel soos my huis weg van my huis af. Ons maak nou al vir etlike jare van hierdie spesifieke verblyf gebruik en was nog altyd 100% tervrede.

Swans Nest se terugvoer

Baie dankie Carel dat julle ons al soveel jare ondersteun. Dankie ook vir die positiewe terugvoer. Groete.

Swans Nest
Annemie B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie B

Vinnig.

Baie netjiese plek en goed toegerus. Eienaars doen baie moeite. Sal beslis weer daar gaan bly.

Swans Nest se terugvoer

Baie dankie Annemie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie. Sien uit daarna om julle weer te ontvang. Groete.

Swans Nest
Santie L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie L

Eienaar was baie vriendelik en plekkie was baie netjies.

Sal weer gebruik maak van die verblyf.

Gavin B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin B

A must stay.

Thank you Swans Nest for making us feel at home. It is situated in a great area, clean, safe and quiet. The accommodation is beautiful and comfortable. Thank you once again for the wonderful stay.

Swans Nest se terugvoer

Hi Gavin, thank you for your positive review. We appreciate it. Thank you for staying at Swans Nest.

Swans Nest
Yolanda C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda C

Gemaklike bed, DSTV-kanale, heerlike lugverkoeling.

Warm gasvrye ontvangs deur the host. Plek is pragtig en groot pluspunt ons kat was welkom. Koffie, suiker, tee en vars melk in die yskas. Beskuit. Wat meer kan mens vra voor na 'n lang pad. Badkamer net 'n klein bietjie knap, maar kon darem al die geriewe gebruik.

Brink K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brink K

Just a fantastic overnight spot.

Very neat and spacious.

Swans Nest se terugvoer

Thanks Brink. Your positive feedback is appreciated.

Swans Nest
Jonas Mulalo N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonas Mulalo N

Awesome.

The place was clean and it's a home from home. Love it.

Lukas O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas O

Aangenaam verras met die blyplek.

Baie gerieflike en goed toegeruste eenheid. Vriendelik ontvang deur eienaar. Hulle gaan regtig die ekstra myl om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Uitstekende waarde vir geld. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Swans Nest se terugvoer

Baie dankie Lukas, dat julle by ons gebly het en vir positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie.

Swans Nest
Pierre O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre O

Hartlike ontvangs, goeie geriewe en ligging.

Eenheid was reeds vroeg in die dag beskikbaar. Goed ontvang. Ruim en goeie eenheid vir ons doeleindes. Wooneenheid het nie beurtkrag.

Swans Nest se terugvoer

Pierre,

Baie dankie dat julle by ons gebly het en die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie.

Groete
Milly

Swans Nest
Lida O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida O

Indrukwekkend, skoon en netjies.

Heerlik gebly, perfek.

Hendi S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendi S

Onfelooflike lekker plek en ongelooflik gasvry.

Ons het getrek van Mpumalanga na George en het een aand oor geslaap by Swans Nets. Dit was ongelooflik mooi en skoon. Die gasvrou het vir ons die lekkerste koffie en beskuit gegee. Ons het so lekker warm geslaap. Ek kan hulle aan beveel met lof. Regtig 'n ongelooflike plekkie om by te kuier.

Swans Nest se terugvoer

Hendi,

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie. Ek vertrou julle het veilig aangekom in George en dat julle baie geluk en voorspoed gaan beleef in George.

Groete
Milly Swanepoel

Swans Nest
Aldene B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldene B

Baie rustig!

Ons was baie hartlik deur Hendrik ontvang. Die woonstelletjie is gerieflik met alles wat ons benodig het. Bekostigbaar en ook met WiFi. Aangesien ons van tyd tot tyd na Rosepark hospitaal moet gaan, sal ek beslis weer by Swans Nest gaan bly. Dit is binne minute van die hospitaal af. Ek sal die plekkie beslis by my vriende aanbeveel.

Swans Nest se terugvoer

Baie dankie Aldene. Dankie ook dat julle by ons gebly het.

Swans Nest
Helga K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga K

Baie vriendelik en slaapplek was baie gemaklik.

Eienaars is baie behulpsaam.

Swans Nest se terugvoer

Baie dankie.

Swans Nest
Jacoline B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline B

Baie rustig en stil.

Baie oulike plek! Sal vir seker weer gaan.

Swans Nest se terugvoer

Jacoline baie dankie dat julle by ons gebly het. Baie dankie ook vir die positiewe terugvoer.

Swans Nest
Elaine D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D

Sal Swans Nest definitief aanbeveel.

Die woonstel is ruim, baie netjies en gerieflik. Ons is hartlik ontvang en het baie lekker gebly.

Swans Nest se terugvoer

Elaine.
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Dankie ook vir jou positiewe terugvoer.

Swans Nest
Gretchen V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretchen V

Fantasties.

Gaan al vir meer as 10 jaar tuis by Swan's Nest wanneer ek Bloemfontein besoek.

Corné R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné R

Netjies en baie goed toegerus.

Baie vriendelike ontvangs ten spyte van laat aankoms. Eenheid is baie goed toegerus, netjies, skoon. Ons het alles gehad wat ons kon benodig en het die gasvryheid so waardeer.

Swans Nest se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie.

Swans Nest
Tertia C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia C

Verras.

Die verblyf het ons verras. Dit is 'n tweeslaapkamerwoonstel met genoeg spasie om bene te rek. Dit het my verwagtinge oortref, alles wat ons verwag het was daar en selfs nog meer.

Swans Nest se terugvoer

Nigel,

Baie dankie dat julle by ons gebly het. Ons waardeer ook julle positiewe terugvoer.

Groete.
Milly

Swans Nest
Marietjie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie B

Het baie lekker gebly en plek het ons aangenaam verras!

Ons moes inderhaas blyplek in Bloemfontein soek omdat ek skielik moes gaan vir 'n operasie. Het omtrent 4 plekke gekontak wat almal vol was en was so verlig toe ons hoor Swans Nest het vir ons plek dat ons dit dadelik gevat het. Plekkie het ons aangenaam verras, dit was baie ruim en netjies en die eienaars vriendelik en baie hulpvaardig.

Swans Nest se terugvoer

Marietjie baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie. Sien uit daarna om julle weer eendag te huisves.

Swans Nest
Janiete V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janiete V

Pragtig, netjies, skoon.

Baie oulike plekkie, skoon, netjies vriendelik ontvang en alles was in plek. Dankie, kan beslis die plekkie aanbeveel, waarde vir jou geld.

Reane V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reane V

Puik verblyf!

Was baie vriendelik verwelkomend. Alles was baie netjies! Niks het geskort nie. Sal Swans Nest definitief aanbeveel!

Swans Nest se terugvoer

Reane. Baie dankie dat julle by ons gebly het. Baie dankie ook vir jou positiewe terugvoer.

Groete.

Swans Nest
Linda P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P

Baie vriendelik en professioneel.

Ons het teenspoed langs die pad gehad.

Jeanette P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette P

Veilig en warm.

Dankie vir gerieflike verblyf. Dit was ideaal vir 'n oornagslaapplek.

Swans Nest se terugvoer

Baie dankie, Jeanette dat julle by ons gebly het.

Swans Nest
Elna V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V

As always a very good stay.

We have stayed at Swans Nest a lot of times over the past 13 years. Every time was a pleasant stay, warm in winter with electric blankets and heaters, cool in summer with aircon. Always a good experience.

Swans Nest se terugvoer

Baie dankie Elna vir jou positiewe terugvoer. Dit is vir ons altyd n groot voorreg om julle te kan huisves. Ons waardeer dit dat julle by ons bly.

Groete.
Swans Nest

Swans Nest
Ronel K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel K

Baie skoon, gaaf.

Die woonstel was baie skoon en Milly en personeel was baie gaaf. Die woonstel was net 'n bietjie te klein vir ons. Die patiodeur kon nie sluit nie, so dit was 'n bietjie van 'n kommer vir ons. Die oggend van my dogter se eksamen het ons wakker geword met geen water (warm/koud of toilet ) nie. Ek was later in kennis gestel dat Eskom n "shutdown" in daai area gehad het vir die 18de Augustus. Die bystand-water was eers later aangesit (nadat ons al moes ry vir die eksamen). Dit het baie ongerief veroorsaak.

Amanda K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K

Relaxing.

Very accommodating and friendly. Good value.

Ronél L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél L

Baie goeie waarde vir geld!

Ek het heerlik daar gebly. Baie netjies, veilig, naby alles. Sal beslis weer daar gaan slaap!

Pieter S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Baie lekker blyplekkie.

Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Swans Nest se terugvoer

Baie dankie. Dit was vir ons n voorreg om julle te huisves.

Swans Nest
Elzabe D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe D

Stil, rustige omgewing en naby hospitaal. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Vir enigiemand sal ons dit aanbeveel. Waarde vir geld.

Zelda B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B

Baie aangenaam!

Alles baie skoon en netjies, baie welkom laat voel. Sal beslis aanbeveel en self weer gebruik in toekoms!

Elizma L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma L

Home away from home!

Wat 'n heerlike huis met werklik alles en nog meer! Ons wou nie huis toe gaan nie, alles was perfek en silwerskoon. As ons ooit weer Bloemfontein toe gaan sal ek beslis weer daar bly. Swan's Nest verdien 10 sterre!

Joey S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S

Gerieflik en net wat jy nodig het vir een nag se oornagverblyf.

Gerieflik en net wat nodig is vir een nag se verblyf. Het alreeds met twee geleenthede hier oornag.

Marius B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Puik is die woord!

Die resep vir die volmaakte verblyf in Bloemfontein is: Hendrik plus Milly plus Swans Nest. Voeg daarby gasvryheid, netheid, vriendelikheid, hartlikheid en nog n klomp goeie goed en jy het die oornag verblyf vir 'n fynproewer. Dankie julle. Julle is sterre.

Andries B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Most convenient place to stay.

See stars.

Jeanette V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V

Gerieflike oornagverblyf.

Skoon, netjies en waarde vir geld. Naby winkels geleë. Gerieflike oornag.

Ronelle J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle J

Baie aangenaam gewees.

Dit is 'n veilige, skoon netjiese plekkie om in te bly. Die gasheer en vrou is baie bedagsaam.

Muhammed K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muhammed K

Silwerskoon en baie gerieflik.

Die eenheid was silwerskoon en baie netjies. Was baie goed toegerus. Self houers met tee, koffie, beskuit en melk in die yskas. Die badkamer het alles in gehad wat mens kon nodig kry - tot watte.

Roseline R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roseline R

Swans Nest is die ideale verblyfplek in Bloemfontein.

Swans Nest is in 'n veilige en rustige area. Ons is goed ontvang. Hulp is aangebied indien nodig. Hospitaal is binne loopafstand.

Mnr Mj S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mnr Mj S

Baie dankie, dit was aangenaam om daar te oornag.

Het vriendelikheid en behulpsaamheid ervaar. 'n Netjiese en skoon oornagplek. Baie dankie, dit was aangenaam om daar te oornag.

Swans Nest se terugvoer

Baie dankie. Dis vir ons 'n plesier om julle te ontvang.

Swans Nest
Johan B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Uit die boonste rakke.

Dit was werklik 'n plesier om daar te kon bly, ek het baie tuis gevoel. Kan dit vir almal aanbeveel! Waarlik waarde vir geld! Baie veilig, privaat en maklik om te kry met goeie parkering. Dis naby alles wat jy nodig het. Baie skoon en netjies! Dis ten volle toegerus en het vol DStv! Die plek is baie mooier in die werklikheid as op die foto's. Ek kan oor niks kla nie dis 5 ster! Baie dankie, julle sien my gou weer!

Zenette V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenette V

Rustig.

Baie lekker gebly, vriendelike eienaars, hulle sien my weer.

Karin G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin G

Ongelooflike waarde vir geld.

Skoon, netjies, ten volle toegerus, goed geleë en baie billike tarief.

Bossie V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bossie V

Baie aangenaam en gerieflik.

Goed geleë, netjies, en 'n mooi omgewing.

Willem P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Heerlik oornag in 'n skoon warm kamer.

Ek sal weer en weer teruggaan na die plek, waarde vir geld.

Johan V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie aangenaam, rustige omgewing en baie gerieflik.

Dit kamer was baie netjies en skoon met AL die nodige om lekker te kan ontspan en rus. Dit was werklik 'n plesier om daar te kon oornag. Die eienaars was gasvry en behulpsaam in alle opsigte. Amper soos "Home away from home". Baie dankie Hendrik, ons sal beslis weer by julle oornag op ons toere.

Swans Nest se terugvoer

Baie dankie.

Swans Nest
Sybil S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybil S

Lieflike oorslaapplekkie!

Gerieflik, skoon, privaat. Gaan die warm, snoesige, puik kwaliteit beddens mis.

Willem P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Wonderlik om waarde vir jou geld te kry.

Dankie vir Swans Nest waar jy nie uitgebuit word nie en uitstekende diens kry. Die kamers is ruim en lekker warm.

Swans Nest se terugvoer

Baie dankie. waardeer julle positiewe terugvoer.

Swans Nest
Isabel V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V

Uitstekende fasiliteit!

Sal beslis weer daar bly.

Swans Nest se terugvoer

Baie dankie Zelda, ek waardeer jou positiewe terugvoering.

Ons sien uit daarna om jou weer te ontvang.

Swans Nest
Zelda M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M

Van my huis na Swan's Nest.

10 uit 10 Toegerus met alles. Sal Swan's Nest elke keer gebruik wanneer ek in Bloemfontein is, nabygeleë aan alles.

Swans Nest se terugvoer

Baie dankie Zelda. Ons waarder die positiewe terugvoer.

Ontvang jou graag weer eendag.

Swans Nest
Jana H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana H

Weereens, absolute waarde vir geld!

Ek sal met die grootste vrymoedigheid vir Swans Nest aan enige tipe reisiger aanbeveel. Dis my tweede keer wat ons hier tuisgaan en vir seker nie my laaste keer nie. Dit is baie gemaklik en alles wat jy nodig het is beskikbaar. Geen klagtes van my kant af nie.

Swans Nest se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer die positiewe terugvoer.

Swans Nest
Este W - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este W

Baie aangenaam.

Baie dankie vir 'n heerlike, aangename verblyf. Kan vir niks meer vra nie en tarief was baie billik.

Elmarie K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

Baie aangenaam.

Alles was skoon en netjies en in orde. Vriendelike ontvangs. Geen probleme. Kan met vrymoedigheid aanbeveel vir enige een wat verblyf in Bloemfontein benodig.

Karin B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

More than I expected! Had a lovely stay! Will recommend it any time and have done so already.

Excellent! Very satisfied and will be using them again and recommend them!

Swans Nest se terugvoer

Thank you for the review.

Swans Nest
Pieter V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Skoon , netjies en alle benodighede beskikbaar.

Sien sterre.

Corne H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne H

Baie netjies en bekostigbaar.

Baie netjiese en goed toegeruste kamer. Voldoen aan al die nodige toerusting in die kombuis. Skoon en gerieflike akkomodasie naby aan Rosepark Hospitaal vir die wat mense daar moet besoek.

Swans Nest se terugvoer

Baie dankie.

Swans Nest
Lizette B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B

Baie lekker gebly. Netjies, skoon en alles wat jy nodig het.

Ek kan Swan's Nest enige tyd aanbeveel vir gesinne wat selfsorgverblyf benodig. Daar is alles wat jy nodig het en dit is lekker privaat.

Lorinda B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda B

Ideaal vir 'n gesin om te oornag as iemand by Rose Park moet wees!

Het lekker gebly.

Swans Nest se terugvoer

Lorinda,
Baie dankie.

Swans Nest
Leon N - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon N

Gerieflik en maklik bereikbaar. Sal weer daar oornag.

Die plek is pragtig, mooi skoon, alles op hul plek, privaat ingang met sekuriteitshekke, voel gerus en gasvryheid met die eerste intrapslag.

Swans Nest se terugvoer

Baie dankie, Leon.

Swans Nest
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustav-singel 34, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5debd9710fb0cb450e34800ba62dcff0efd326923437d4112fcf946beaf06d32f05b05e234fd318575068d27647304cfdf83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 34 Gustav Cresent Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.147331503878 26.175422430006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang