Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swans Nest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Elane S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Wonderlike verblyf. Ons het vreeslik lekker gebly! Die plekkie was skoon, netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Milly is 'n ongelooflike gasvrou. Baie dankie! Ons sal weer daar bly en dit maklik aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Baie, baie dankie vir die ongelooflike terugvoer. Ek waardeer dit. Groete. Milly

Erika S
1 nag
5.0
Jul 2024

Met my requirements. I had a good overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Thank you Erika, it was nice to have you here. Kind regards. Milly

Karen B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Vriendelik, warm, goeie ligging, waarde vir geld! Ons was baie vriendelik gegroet toe ons daar aankom - die verwarmer was selfs aan in die eenheid om die ergste koue weg te hou. Baie dankie vir die lekker bly! Ons sal beslis weer hier wil oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Baie, baie dankie Karen vir die uitstekende kommentaar. Julle is sulke oulike gaste, ook klein Elias. Geseënde dag. Milly

Willem V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Huis van die huis af. Snoesig warm en tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Baie, baie dankie Willem. Julle is sulke oulike gaste. Kom gerus weer. Groete. Milly

Rafiq S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Absolutely fantastic. Absolutely fantastic. A very comfortable place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Thank you Rafiq, I appreciate it. Kind regards. Milly

Nadine V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Comfortable, safe and a home away from home. We had a warm welcome from Milly. The place is in a safe area. Safe parking. The place has everything you need. The electric blankets were great. Will definitely stay overnight again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ongelooflik! Baie dankie, Milly, vir al jou hulp, vriendelikheid en weereens die beste waarvoor ek kon vra, vir my en my twee kleinkindertjies. Ook toe die twee niggies kom kuier het, vir die dag. Hulle het omtrent die groot erf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Baie dankie Elmarie, julle is baie aangename gaste. Mooi dag.

Riana D
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Vrystaat gasvryheid op sy beste. Die eenheid is uitstekend toegerus. Baie netjies, skoon en ruim. Die bonus was dat my hondjie ook welkom was. Dit is gerieflik naby Rosepark Hosp geleë in 'n veilige omgewing. Die gasheer en gasvrou is baie hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Baie, baie dankie vir jou mooi terugvoer. Waardeer dit. Milly

Ronel G
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Huis weg van die huis. Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang al het ons eers laat die aand ingeboek. Die plekkie is baie mooi en netjies. Ons het niks gekort nie - alles is daar. Dit is baie sentraal geleë veral vir ons wat om mediese redes daar ingeboek was. Ek sal die plek definitief aanbeveel. Dit is 'n klein juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Baie, baie dankie Ronel vir jou uitstekende terugvoer. Ek waardeer dit baie. Groete. Milly

Susan R
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Aangename verblyf in 'n luukse eenheid. Die eenheid was ruim, skoon, netjies en smaakvol gemeubileer met alles en nog meer wat mens benodig. Die gasvrou het deurentyd met ons in kontak gebly, ons vriendelik ontvang en tuis laat voel. Baie veilige omgewing. Ek sal graag weer in die toekoms van die akkommodasie gebruik maak. Dankie, ons het baie lekker gebly na 'n lang reis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milly
Swans Nest
Môre Susan, baie dankie vir hierdie vreeslik mooi terugvoer. Wees verseker, ek waardeer dit uit my hart. Julle is twee sulke aangename en oulike gaste. Kom asb. gerus weer. Geniet Mosselbaai. Liefde. Milly

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Milly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustav-singel 34, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5debd9710fb0cb450e34800ba62dcff0efd326923437d4112fcf946beaf06d32f05b05e234fd318575068d27647304cfdf83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 34 Gustav Cresent Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.147331503878 26.175422430006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang