Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartkops River Retreat

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Basie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Swartkops River Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Annelize K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize K

Mooi uitsig met pragtige eenheid, visserman droom, beskeie area.

Die gasheer is vriendelik en hulpvaardig en het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel en te bederf met neute. Hy het ook seker gemaak dat ons vertroud is met die eenheid. Die eenheid is goed toegerus en keurig versier. Slaapkamers is mooi skoon en beddens van hoogstaande gehalte, en selfs 'n haardroër en hangers wat handig was. TV met skottelvoorreregte was beskikbaar met 'n wye verskeidenheid kanale. Pragtige uitsig op die rivier met 'n klein tuin en braaigeriewe. Die kombuis kan dalk net doen met 'n paar aanpassings t.o.v. glase en eetgerei, maar was verder mooi ingerig, en die wasmasjien en tuimeldroër het handig ingekom. Die omgewing is nie tipies jou vakansie-omgewing nie. Die eenheid is geleë in 'n laerin komste beskeie area reg langs die industriële gebied. Indien jy hou van visvang is dit gerieflik omdat die rivier 10 tree van jou voordeur af is, maar ek sal die eenheid nie heeltemal vir gesinsvakansiedoeleindes aanbeveel nie. Dit is definitief goed geleë vir mense wat vir werk of visvang PE besoek. Wanneer die wind draai, is daar 'n effense klank in die lug vanweë sekere nywerhede.

Swartkops River Retreat se terugvoer

Geagte Annelize
Ons waardeer jou opregte en deursigtige resensie van ons plekkie langs die rivier.
Die tekorte neem ons ter harte en sal werk maak daarvan.
Nogmaals baie dankie.
Groete
Basie

Swartkops River Retreat
Francois F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois F

Heerlik.

Baie netjies en gemaklik, alles wat jy nodig het vir 'n heerlike rustyd. Die uitsig is pragtig, die kombuis is stunning en prekties, heerlik geslaap. Ons gasheer was nederig en respekvol, baie dankie.

William H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William H

It is peaceful and comfortable.

I would gladly recommend the stay there. Awesome place and the owners are great.

Stefan B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B

Baie lekker plekkie met 'n mooi uitsig. Die huiseienaar het ons baie vriendelik ontvang. Sal dit weer bespreek.

Ons het 'n baie lekker en opwindende naweek vol pret gehad. Ons bure was vriendelik, ons het tuis gevoel. Baie mooi uitsig. Dit is 'n lekker warm en veilige huisie, mooi skoon en pragtig gemeubileer. Sal definitief weer bespreek.

Zoe F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoe F

Everything you will need for your stay they have.

Our stay was amazing only down fall they don't have a oven only a air fryer other then that everything was great 10 out of 10 the house has everything you need doesn't lack a thing. The owners literally thought of everything a person will need beds are comfortable. I will recommend this to everyone I know that's visiting PE.

Swartkops River Retreat se terugvoer

We are glad you and your family enjoyed your stay.
Your home-away-from-home will always welcome you back.
Kind regards,
Petro and Basie

Swartkops River Retreat
Zelda J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda J

Beautiful and relaxed, very clean and welcomed very friendly.

We were very impressed with the accommodation and it accommodated our 4 boxers - this is like our children. The room, kitchen, bathrooms, awesome and we had everything available in the place. Awesome.

Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Argyle-straat, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0N2NlM2Q3LTlmNmItNDNmNC05M2ZlLWQzNjkxOGQ4NjEyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 020 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 Argyle Street Gqeberha (Port Elizabeth) 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.863833542884 25.602106296959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang