Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartkops River Retreat

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.0
Annelize K
Lang verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2024

Mooi uitsig met pragtige eenheid, visserman droom, beskeie area. Die gasheer is vriendelik en hulpvaardig en het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel en te bederf met neute. Hy het ook seker gemaak dat ons vertroud is met die eenheid. Die eenheid is goed toegerus en keurig versier. Slaapkamers is mooi skoon en beddens van hoogstaande gehalte, en selfs 'n haardroër en hangers wat handig was. TV met skottelvoorreregte was beskikbaar met 'n wye verskeidenheid kanale. Pragtige uitsig op die rivier met 'n klein tuin en braaigeriewe. Die kombuis kan dalk net doen met 'n paar aanpassings t.o.v. glase en eetgerei, maar was verder mooi ingerig, en die wasmasjien en tuimeldroër het handig ingekom. Die omgewing is nie tipies jou vakansie-omgewing nie. Die eenheid is geleë in 'n laerin komste beskeie area reg langs die industriële gebied. Indien jy hou van visvang is dit gerieflik omdat die rivier 10 tree van jou voordeur af is, maar ek sal die eenheid nie heeltemal vir gesinsvakansiedoeleindes aanbeveel nie. Dit is definitief goed geleë vir mense wat vir werk of visvang PE besoek. Wanneer die wind draai, is daar 'n effense klank in die lug vanweë sekere nywerhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0
Basie
Swartkops River Retreat
Geagte Annelize Ons waardeer jou opregte en deursigtige resensie van ons plekkie langs die rivier. Die tekorte neem ons ter harte en sal werk maak daarvan. Nogmaals baie dankie. Groete Basie

Francois F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2020

Heerlik. Baie netjies en gemaklik, alles wat jy nodig het vir 'n heerlike rustyd. Die uitsig is pragtig, die kombuis is stunning en prekties, heerlik geslaap. Ons gasheer was nederig en respekvol, baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

William H
Kort verblyf
5.0
Sep 2019

It is peaceful and comfortable. I would gladly recommend the stay there. Awesome place and the owners are great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2018

Baie lekker plekkie met 'n mooi uitsig. Die huiseienaar het ons baie vriendelik ontvang. Sal dit weer bespreek. Ons het 'n baie lekker en opwindende naweek vol pret gehad. Ons bure was vriendelik, ons het tuis gevoel. Baie mooi uitsig. Dit is 'n lekker warm en veilige huisie, mooi skoon en pragtig gemeubileer. Sal definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Zoe F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2018

Everything you will need for your stay they have. Our stay was amazing only down fall they don't have a oven only a air fryer other then that everything was great 10 out of 10 the house has everything you need doesn't lack a thing. The owners literally thought of everything a person will need beds are comfortable. I will recommend this to everyone I know that's visiting PE.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Basie
Swartkops River Retreat
We are glad you and your family enjoyed your stay. Your home-away-from-home will always welcome you back. Kind regards, Petro and Basie

Zelda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2017

Beautiful and relaxed, very clean and welcomed very friendly. We were very impressed with the accommodation and it accommodated our 4 boxers - this is like our children. The room, kitchen, bathrooms, awesome and we had everything available in the place. Awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Basie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Argyle-straat, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0N2NlM2Q3LTlmNmItNDNmNC05M2ZlLWQzNjkxOGQ4NjEyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 Argyle Street Gqeberha (Port Elizabeth) 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.863833542884 25.602106296959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang