Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

2694 Swartwitpens

Selfsorg
Sa.
22ste22Mrt
So.
23ste23Mrt
Mo.
24ste24Mrt
Di.
25ste25Mrt
Wo.
26ste26Mrt
Do.
27ste27Mrt
Vr.
28ste28Mrt
Sa.
29ste29Mrt
So.
30ste30Mrt
2694 Swartwitpens
Slaapplek vir tot 6 mense
VOL
VOL
VOL
R1 700
per eenh.
R1 700
per eenh.
R1 700
per eenh.
R1 700
per eenh.
R1 900
per eenh.
R1 900
per eenh.
R1 700
per eenh.
R1 700
per eenh.

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die breekskadedeposito sal binne 5 dae na vertrek aan gaste terugbetaal word indien die sleutels veilig terugbesorg is en geen skade aan die geriewe gevind is nie. Hierdie deposito is direk aan die eienaars van 2694 Swartwitpens betaalbaar.
Die volle bedrag is 30 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Die verblyf word voor inklok en na uitklok skoongemaak. Addisionele skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste van R250 direk met die eienaars gereël word.
Gaste moet 'n persoonlike besonderhedevorm voltooi en instem om alle reëls te volg.
Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Geen partytjies of privaat funksies word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode. 'n R500-boete is betaalbaar indien die reël gebreek word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie. Gaste sal gevra word om die troeteldier te verwyder.
Respekteer asb. die verblyf.
Hou asb. by die spoedbeperking.
Respekteer asb. die diere en hou in gedagte dat hulle wild is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Swartwitpensweg 2694, Marlothpark, 2694, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA687118f8416a18823dc8deb6c417d5e62e92ca7c4c3aabb1942eeb8acc2c191f855122302a4fa6d48cb8eec236441a4f6dba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 2694 Swartwitpens Road Marloth Park 2694 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.34367698832 31.789668923943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456