Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2694 Swartwitpens

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Swartwitpensweg 2694, Marlothpark, 2694, Mpumalanga
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

2694 Swartwitpens is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van die bosveld van Marloth Park. Dit is 'n wonderlike opsie vir gaste wat die area wil verken aangesien dit aan die bekende Krugerwildtuin grens.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort, onderskeidelik.
Lugversorgers is beskikbaar in al die slaapkamers vir die aande, en waaiers word voorsien vir gebruik gedurende die dag.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n houtdek wat perfek is vir wildkyk of 'n vroeë oggend ontbyt terwyl jy na die sonsopkoms kyk. Braaigeriewe, sowel as 'n buitestort, is beskikbaar. Tydens beurtkrag het hierdie eiendom 'n rugsteunbattery en 10 000 liter water.

Marloth Park grens aan die Krokodilrivier met die Krokodilbrug-ingang na die Krugerwildtuin is net 15 minute se ry weg, wat jou toelaat om die dag deur te bring en die Groot 5 te geniet en dan terug te keer vir 'n laatmiddag skemerkelkie in die swembad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lee-Ann Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Swartwitpensweg 2694, Marlothpark, 2694, Mpumalanga
  • Gaste dink 2694 Swartwitpens het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Swartwitpensweg 2694, Marlothpark, 2694, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA687118f8416a18823dc8deb6c417d5e62e92ca7c4c3aabb1942eeb8acc2c191f855122302a4fa6d48cb8eec236441a4f6dba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 2694 Swartwitpens Road Marloth Park 2694 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.34367698832 31.789668923943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang