Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sweetwater Farm Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 7 van 232, Redfordweg, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sweetwater Farm is op die Redfordpad geleë, 'n stil, plattelandse deel van The Crags.

Die plaas beskik oor 3 selfsorgkothuise: Pine Tree beskik oor 1 slaapkamer, Oak Tree het 2 slaapkamers en die opgeknapte plaashuis Palmiet House bied 5 slaapkamers. Al die kothuise is privaat en stapafstand vanaf mekaar. Dit maak Sweetwater Farm Cottages ideaal vir groter groepe, families, vriende en sake-wegbreke.

Baie kunstenaars het hulself hier tuisgemaak en een van die jaarlikse kunsuitstallings word in Sweetwater se skuur gehou. Daar is ook 'n baie aktiewe kwiltgemeenskap en kwiltwerkswinkels en -wegbreke word aanbeveel.

Daar is lieflike voetslaanroetes op die plaas en in die berg, verby die waterval, in die inheemse woud of deur die pragtige fynbos langs die Palmietrivier. Daar is ook verskeie fietsroetes in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Cath G
5.0
A lovely farm stay to relax and reconnect with friends and nature. We were accommodated in a larger unit which suited us perfectly. Lov...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Ronel G
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike plaas atmosfeer - naby en vêr genoeg van die dorp af . Ons het die 3-slaapkamer huisie gekry - baie oulike dekor - baie skoon, heerlike plaas...
Sien meer
Des 2023
Elizabeth V
Saam met lewensmaat
5.0
Blissful, restful and value for money. We wanted to be isolated in our own space, and we got it. The scenery was absolutely breathtakin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Lelani D
4.6
Stoep is 'n wenner! Lekker ruim huis. Rustige omgewing. Honde geselskap was 'n bonus. Eienaar was beskikbaar vir navrae en inligting. Baie lekker verb...
Sien meer
Jan 2023
Wilma B
Saam met lewensmaat
4.2
Ons het lekker gebly. Ons verblyf was vanaf Saterdag 10/8/2024 tot Maandag 12/8/2024. Dis net die WiFi het nie gewerk nie. Ons het eers Sondag aand Wi...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Erfdeel 7 van 232, Redfordweg, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sweetwater Farm Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Die Crags Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 7 van 232, Redfordweg, The Crags, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4ZTAyNmNhLWE4NDItNDI1Zi1hZDEwLTUxOWEzMDA0MTFiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Portion 7 of 232 Redford Road 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.943655613642 23.45059964286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang