Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swell Eco Lodge

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Basic Sea View Rondavel
Vanaf
Vanaf R 1 035
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 2 see-uitsig-rondawels wat elk vir 2 gaste geskik is. Die oopplan-rondawels het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n losstaande kombuis wat tussen die 2 rondawels gedeel word. Die kombuis is volledig toegerus en het 'n gasoond en -stoof, asook 'n groot leefarea met 'n see-uitsig en 'n uitsig oor die swembadarea.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Vermaak
TV
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 6 jaar kan gratis oornag.
Kinders tussen 7 en 16 jaar betaal R150.
Let asb. daarop dat die lodge via ’n grondpad bereik word. Gaste het nie ’n 4x4 nodig om die lodge te bereik nie, maar ’n voertuig met ’n hoër grondvryhoogte word wel aanbeveel. Gaste kan met ’n klein motor kom, maar moet dan versigtig en baie stadig ry op die grondpad. Gaste kan gerus navraag doen oor die toestand van die grondpad wanneer hulle blyplek bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 035
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mngcibe, Mdumbirivier, Wildekus, 5140, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA116b14e6945b43ec1e6f1d68c7493651bf60ebcb56847413b9f314e4b158a257fabe7abf8410ce15cc4946db7bbbc981b453?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 035 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Mngcibe Mdumbi River 5140 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.923482328084 29.217023849488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang