Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swell Eco Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Claudie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Heaven on earth! What an amazing hidden gem. An off the grid, family friendly stay far from the craziness of day-to-day life with everything you need to make your stay comfortable. There are more stars in the sky at night than I have seen since I was a little girl! Thank you to the Swell Eco Lodge Team and the Ndumbi community for hosting us and making us feel safe and welcome! We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2021

Well run, clean establishment. The dirt road from Coffee Bay to Mdumbi is very bad and not well sign posted. The dirt road from the lodge down to the beach is badly washed away and needs attention or you'll need to park up on the hill and walk the last part. To get to the main surfing side of the beach you will need to cross the river. This is not very wide nor deep at low tide, but can be dangerous at high tide.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ben F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Des 2021

Uiters swak en onaangenaam. Swak, onnet, onhigienies, gehawend, slegste ervaring ooit, geen instandhouding, geen warm water, grasdak val uitmekaar, deure kan nie behoorlik oop of toe maak nie. Beesmis lê die hele plek vol. Toegangsroete is 'n nagmerrie. Die plek is nie eers 1 ster werd nie. Swak verby.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

George A
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2020

Baie netjiese blyplek in ongerepte Transkei, sou graag meer nagte wou oorbly. Ons van Port St. Johns op 'n grondpad na die lodge in die reën. Moet 'n voertuig met met groot wiele (nie 4x4 nodig nie) anders gaan die rit 'n nagmerrie vir jou wees. Neem al jou proviant saam want jy kan nie gou winkel toe gaan nie. Nomsa by die lodge het alles in haar vermoë gedoen om ons blyplek gou reg te kry nadat daar 'n inloop kliënt was wat ons bespreekte akkommodasie geneem het weens 'n misverstand tussen Nomsa en Justin.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mischka T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2019

Goeie, ander ervaring. Baie ontspannend. Goeie, baie ander ervaring as waaraan ek gewoond is. Baie ontspannend.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marijke B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2018

Beautiful setting, friendly staff. Need to stay longer next time. Wonderful sea holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2018

Asemrowend! Stunning! As julle hier boek dis vreeslik baie mooi en die gasvryheid is ook tops. Dankie lekker slaap! Vermy die grondpad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2018

Pragtige plek waar gaste net kan ontspan in gerief. Ons het heerlik ontspan by Swell Eco Lodge. Slaapkamers, kombuis, ens kort niks! Justin en Lee-Ann se vriendelike staff het ons laat voel ons word behoorlik bederf. Die lang rit op rowwe paaie was die moeite werd. Kinders het lekker op die pragtige strand gespeel saam met nuwe maats - geen veiligheids issues nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anika R
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2017

Ongelooflik mooi, goed ingerig en sommer net stunning! Die wooneenheid het alles waaraan mens kan dink. Die winkeltjie op die perseel het nog meer, van medisyne, tot juweliersware! Die kamers is ongelooflik mooi en selfs romanties. Die ligging is afgeleë en die pad is redelik sleg, maar ek sou sê dit is die rit werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2017

Beeldskoon. Die pad na die lodge is vreeslik uitdagend, maar dit is die moeite werd! Pragtige uitsigte, moderne afwerkings in die huis wat met goeie smaak versier is. Rustige atmosfeer. Ons sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lee-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 035
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 035
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mngcibe, Mdumbirivier, Wildekus, 5140, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA116b14e6945b43ec1e6f1d68c7493651bf60ebcb56847413b9f314e4b158a257fabe7abf8410ce15cc4946db7bbbc981b453?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 035 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Mngcibe Mdumbi River 5140 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.923482328084 29.217023849488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang