Swem Jannie
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marienerylaan 61, Struisbaai, 7287, Wes-Kaap
- Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Swem Jannie is 'n ruim huis in die kusdorpie, Struisbaai. Die huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders en die seefront is reg oorkant die pad.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens. Die een 2-enkelbedkamer het sy eie badkamer en is in 'n woonstel buite.
Die huis bied 'n goed toegeruste kombuis, eetarea en sitkamer. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, ontbythoekie, eetgerei, breekware en 'n opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n ingeboude braai. Die sitkamerarea het oorgenoeg sitplek en 'n TV met DStv-kanale en lei na 'n ingeboude braai buite.
Linne is beskikbaar, maar gaste moet ook hulle eie handdoeke saambring. WiFi is beskikbaar
Struisbaai is naby die mees suidelike punt van Afrika. Daar is menigte watersport soos kajakroei en vlieërseil. Ander besienswaardighede sluit in die Agulhas Nasionale Park, Spookdraai-voetslaanroete en die Waenhuiskransgrot.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 122
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Marienerylaan 61, Struisbaai, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink Swem Jannie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marienerylaan 61, Struisbaai, 7287, Wes-Kaap