Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swem Jannie

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Mervin D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Uitstekend. Kyk net na die stort se water wat so gou koud raak, nie n lekker ervaring in die winter nie. DStv se opvangs is swak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mervin D
Kort verblyf
4.6
Sep 2021

Pragtige ligging, see-uitsig. Pragtige, ruim huis, met alles beskikbaar. Baie netjies en word goed instandgehou. Al probleme wat ons gehad het was mense wat die inrit as 'n deurgang gebruik. Mense/kinders wat snags aan deure en vensters klop en dan weghardloop. Die R600 wat gevra was vir skoonmaak, ons het self die huis skoon gemaak, dit is nie gedoen tydens ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ysette M
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Aug 2021

Excellent positioning, fantastic views, but looking very tired inside. Beds are mostly double beds only and not the most comfortable for an extended stay. I would suggest that the beds are upgraded to a queen at least for the main bedrooms. Furniture is dated and tired but acceptable. Curtains in some instances not on hooks or runners and untidy. Only one dishwashing tablet left for guests for a 3 day stay, which was unacceptable, as well as a lack of replacement black bin bags and toilet rolls. Towels provided are very small, I would pack own towels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 39

Resensies 140

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 61, Struisbaai, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA468bed186fce94e16e6a73abc4129e072d96cabcbe3c45112b85adc61fb07e08924298db5a2b1717d8061be6089651d18e06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 61 Marine Drive Struisbaai 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.812995 20.048641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang