T & T Stella Maris
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Beach-weg 73, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 040 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
T & T Stella Maris is in Amanzimtoti en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n aparte badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitarea het gerieflike rusbanke en 'n TV, en daar is oorgenoeg sitplek in die eetarea waar gaste saam hul maaltye kan geniet.
Gaste kan die braaigeriewe en swembad gebruik.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Beach-weg 73, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
- Gaste dink T & T Stella Maris het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Beach-weg 73, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal