Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

T & T Stella Maris

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jacqui C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

The drilling and banging wasted the R12 spent on a useless holiday. Wonderful but for the construction and streaming TV offered was only DStv. It should be advertised as such. One assumes Netflix and others would be included if the ad states streaming TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Vreeslik lekker, skoon en gerieflik. Baie, baie lekker, het dit vreeslik geniet, baie modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronika J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Uistekend. Die verblyf was asemrowend en toegerus met alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine V
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Woonstel gerieflik naby restaurante en inkopiesentrums. Die woonstel is baie gerieflik. Ongelukkig is daar 'n paar goed wat aandag kort. Ek het dit aan die eienaar deurgegee en hoop dit word herstel. Skoonmaakdienste is nie ingesluit nie. Dit moet op eie koste gereël word. WiFi is nie beskikbaar nie. Dit sal 'n aanwins wees as die eienaar dit kan installeer. Daar is slegs 1 waaier in die woonstel, so ons moes beurte maak om dit in die kamers te gebruik. Dakwaaiers sal 'n moontlike oplossing wees. Die skuifdeur in die tweede slaapkamer is 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Kagiso M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

I had the best time, the view is so amazing. Can we please have 2 keys so that it doesn't inconvenience people when they want to go out?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane E
Lang verblyf Gesin met tieners
3.0
Des 2023

Definitely not worth the money. First week nice, 2-week nightmare. Drunk people at braai area and above, which was very loud. The building was noisy. The tap in the kitchen was broken on arrival, and after contacting the owner, it still was not fixed. The bed light in the main bedroom did not work. Had to ask for the linen for the second bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Jacqueline V
Lang verblyf
5.0
Des 2022

Woonstel 84 is 'n pragtige en skoon woonplek. Hierdie mooi woonstel het ons verwagtinge oortref. Op die 8st vloer is hierdie baie mooi, helder woonstel. Die kamer is pragtig en ook die badkamer en kombuis. Was 'n bederf om ons eie wasmasjien en tuimeldroeer te hê, want wie wil nou 'n hele dag spandeer by die laundromat? Die woonstel is ook lekker klankdig geen geraas of ander gaste gehoor nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kagiso M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

I loved and enjoyed staying at T & T Stella Maris. The view was amazing, I could see the sea out of my bedroom and sitting room, I really enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mernichia G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Pragtige uitsig. Was rerig 'n heerlike vakansie, die uitsig is asemrowend. En plekkie is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
T & T Stella Maris
Baie dankie Mernikchia, Ek deel die goeie wense graag met my skoonmaakspan! Groete Gert

Annica M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Lekker gerus. Diens van sekuriteit was baie goed en hulle was baie behulpsaam. Woonstel was skoon en netjies en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach-weg 73, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd05eee13723a9f8eaa0025e1957776e3eaa0953009bf05756a584f63af8391bfe1ad2d11e78eb86cce29df5f7bb9f699172e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 73 Beach Road Amanzimtoti 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -30.051376658519 30.88819026947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang