Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tachiro Hunting and Fishing

Wildsplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Amori C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie rustig. Rustige wegbreek met verskeie aktiwiteite om te doen. Die bestuurder is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martiens Korff K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Lekker gerus. Kos vir my siel. Ja ons het dit baie geniet. Rustig en mooi plek in die bosveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izalette E
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Rustige kuier. Lieflike omgewing. Vriendelike diens en blyplek is smaakvol en gerieflik ingerig. Het die wild wat rondom die blyplek rondgeloop het, baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gys V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Baie lekker gerus en gekuier! Baie netjies en skoon. Ons het lekker ontspan, plek is mooi skoon en almal baie behulpsaam en vriendelik, sal vir seker weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rian V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ons absolute perfekte vakansie plek. In die bosveld, langs die water en die vis. Baie gerieflik en netjies. Ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldo V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Baie nice. Dis ongelooflik hoeveel moeite gedoen word. Lank terug so lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarika H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Relaxing and fantastic hosts. Enjoyed the fishing and the wildlife, very relaxing a nice break away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamaryn S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Awesome. It was very relaxing and an awesome place to get away. The accommodation was nice and spacious with air cons in each room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Dankie vir die belewenis. Baie mooi plek en baie mooi wild wat hier rondloop. Sal definitief weer hierna toe kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Rustig en ontspanne in die natuur met vriendelike personeel. Net die regte plek as jy wil afsluit en ontspan in die natuur. Wat 'n wonderlike verwelkoming deur al die wilde diere toe ons terugkom by ons huisie na die dag in die veld. Dankie aan JP en Salome wat kom inloer het om te hoor of alles nog reg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zerilda De Beer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 96 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: JQM6+49Q Bracondale, Naboomspruit, Mookgophong, 0510, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5eacbf4803d7461cacf4297a564b683ddba101f296ded6bdf4d4696cf4213af1e667b603aea7fc435d571afc947b36521eaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 JQM6+49Q Bracondale, Naboomspruit Mookgophong 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -24.367195604007 28.760941323907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang