Tahiti Guesthouse and Restaurant
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Micheal van Niekerk-straat 66, Mariental, 0000, Hardap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tahiti Guesthouse is sentraal in Mariental geleë, 'n dorpie in die Hardap-streek van Namibië.
Verblyf by Tahiti Guesthouse beskik oor 4 kamer-kategorieë waarvan elke kamer toegerus is met 'n dubbelbed of enkelbeddens. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ander geriewe sluit braaigeriewe, 'n restaurant, veilige parkeerplek en gratis WiFi in.
Die meerderheid van ons personeel is trotse Namibiërs wat beskikbaar is om gaste by te staan met navrae rakende besienswaardighede en doendinge in Mariental en Namibië.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.3/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Micheal van Niekerk-straat 66, Mariental, 0000, Hardap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Micheal van Niekerk-straat 66, Mariental, 0000, Hardap