Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tahiti Guesthouse and Restaurant

Gastehuis

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies


Netheid
3.7
Ligging
3.1
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.4
Veiligheid
3.3
Jan H
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Uitstaande klantediens. Baie lekker gebly, ontvangs fantasies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.2
Des 2023

Swak en teleurstellend. Die plek was 'n skokkende ervaring. Ons het reeds gedurende Jun23 bespreek juis omdat dit adverteer is as 'n gastehuis en restaurant. Mariental is in die middel van Namibië en ons was uitgeput met 'n aankoms van 40 grade. Hek gesluit, ontvangs gesluit. Moes bel, 'n dame het kom oopsluit. Die kamer wat ons gekry het was substandaard weens verskeie redes. Ons het geskuif na 'n ander kamer wat nie veel beter was nie, maar ons moes maar deurdruk. Die restaurant was gesluit "oor die vakansiedae". Ons was nie vooraf ingelig vir die reëling nie. Stortvloer vuil, krane het nie aanduiding van warm en koud nie, beddens is sponsmatrasse op steen geboude bed, bakstene grof, my voet 2x daarteen geskuur, koffie, tee is in ou plastiekhouers. Verskeie teëls is binne die plek gebruik. Ek kan aangaan vir lank oor die standaard wat swak is. Gelukkig is daar 'n Spur waar ons kon gaan eet na 'n 750 km rit.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Uschi B
1 nag
4.6
Des 2022

Great overnight stay. Friendly accommodation and great pizzas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Theunis D
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2022

Goeie plek. Netjies en skoon. Te veel padgeraas.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

J V
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Aug 2022

Die accomodatie lig aan die Highway. Daar is dag en nag verkeer. Die kamer is nie stil nie. Die doorgang naar die stort is baie klein. Jy kan merk hulle doen hulle best, maar daar is min kennis van gestremtheid. Ons het daar nie kan functioneer nie. Ons weet die Tahiti is nie rolsoelvriendelijk, maar.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Elizma A
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2019

Goeie diens! Personeel was baie vriendelik en die restaurant se kos heerlik!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

FW R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2019

Bekostigbare verblyf. Ons het met ons hondjie gereis en ons kon haar gemaklik akkommodeer. Daarmee saam was die kamer netjies en goed toegerus met genoegsame koffie en tee. Ons rook beide en daar was plek op die stoep net buite die kamer, met 'n asbak wat ons kon gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Devilliers U
1 nag
4.2
Mrt 2019

As ek geweet het van die stort sou ek nie daar bly. Die stort was geblok en die stort het ook nie 'n kop aan gehad nie. Dis bietjie disappointing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Wilma
Tahiti Guesthouse and Restaurant
Goeie Middag, Baie jammer vir die ongerief. Tahiti bestuur sal ondersoek instel. U is enige tyd welkom terug. Groete, Tahiti Bestuur

Amelia M
1 nag Saam met lewensmaat
1.2
Sep 2019

Dit was baie teleurstellend. Opsigter het nie ons bespreking gehad nie. Ons is weg sonder om klaar te betaal. Hulle het nie agtergekom nie. Daar is nie water nie, maar stort drup. Onpraktiese baksteenbeddens. Swak kos in restaurant.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Wilma
Tahiti Guesthouse and Restaurant
Geagte Amelia Ons is jammer om van julle ervaring te hoor. Ons sal aandag gee aan u resensie. Vriendelike Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Micheal van Niekerk-straat 66, Mariental, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1H8crNzs1lno14SnCWd4tghcZGLCnwZrvp3nt5gIg2kncbqDrq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 9 5 1 4 66 Micheal van Niekerk Street Mariental 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.627898868445 17.956122958006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang