Tala Manzi Wildsplaas
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 6 gaste en daar is lugversorging, 2 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Twee enkelbeddens is in die leefarea beskikbaar en die badkamers het baddens en storte. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is beskuit. Indien dit vooraf gereël word kan maaltye teen ekstra koste voorsien word. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan. Die sitarea bied toegang tot 'n privaat stoep met braaigeriewe wat 'n uitsig oor die dam bied. Die chalet word daagliks skoongemaak en 'n bondel vuurmaakhout word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die chalets word daagliks tussen 09:00 en 11:00 skoongemaak. 'n Ekstra skoonmaakfooi kan op versoek teen ekstra koste gereël word.
- Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Streng in- en uitkloktye geld en reëlings moet getref word as gaste laat moet in- of uitklok. Inklok vanaf 14h00 en nie later as 17h00 en uitklok nie later as 11h00.
- Wildritte kan op versoek teen ekstra koste gereël word.
- Ontbyt, aandete en pieknieks kan op versoek teen ekstra koste gereël word.
- Chalet 3 is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar het wel verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolf en 'n ketel in.
- Dele van Chalet 5 en 6 word direk via trappe bereik en is dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei, maar alle voertuie kan daarop ry, gaste moet net navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede mag verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste en daar is lugversorging 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oopplan-kombuis is verhit-en-eetgeriewe, waaronder 'n yskas, mikrogolf en 'n broodrooster toegerus en gaste kan hul maaltye by die toonbank geniet. Daar is ook 'n koffiestasie met beskuit en, indien dit vooraf gereël word, kan maaltye teen ekstra koste voorsien word. Braaigeriewe is beskikbaar. Die chalet word daagliks skoongemaak en 'n bondel vuurmaakhout word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, ketel en 'n broodrooster insluit.
Huisreëls
- Die chalets word daagliks tussen 09:00 en 11:00 skoongemaak. 'n Ekstra skoonmaakfooi kan op versoek teen ekstra koste gereël word.
- Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Streng in- en uitkloktye geld en reëlings moet getref word as gaste laat moet in- of uitklok. Inklok vanaf 14h00 en nie later as 17h00 en uitklok nie later as 11h00.
- Wildritte kan op versoek teen ekstra koste gereël word.
- Ontbyt, aandete en pieknieks kan op versoek teen ekstra koste gereël word.
- Chalet 3 is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar het wel verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolf en 'n ketel in.
- Dele van Chalet 5 en 6 word direk via trappe bereik en is dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei, maar alle voertuie kan daarop ry, gaste moet net navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede mag verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 gaste en daar is lugversorging, 2 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het baddens en storte. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is beskuit. Indien dit vooraf gereël word kan maaltye teen ekstra koste voorsien word. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan. Die chalet bied toegang tot 'n privaat stoep met braaigeriewe wat 'n uitsig oor die dam bied. Die eenheid word daagliks skoongemaak en 'n bondel vuurmaakhout word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die chalets word daagliks tussen 09:00 en 11:00 skoongemaak. 'n Ekstra skoonmaakfooi kan op versoek teen ekstra koste gereël word.
- Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Streng in- en uitkloktye geld en reëlings moet getref word as gaste laat moet in- of uitklok. Inklok vanaf 14h00 en nie later as 17h00 en uitklok nie later as 11h00.
- Wildritte kan op versoek teen ekstra koste gereël word.
- Ontbyt, aandete en pieknieks kan op versoek teen ekstra koste gereël word.
- Chalet 3 is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar het wel verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolf en 'n ketel in.
- Dele van Chalet 5 en 6 word direk via trappe bereik en is dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei, maar alle voertuie kan daarop ry, gaste moet net navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede mag verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid strek ook meer as 1 verdieping en het slaapplek vir 4 gaste. Daar is lugversorging, 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer wat 'n bad, stort en 'n toilet het. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is beskuit. Indien dit vooraf gereël word, kan maaltye teen ekstra koste voorsien word. Gaste kan hul maaltye by die toonbank geniet of in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan. Die chalet bied toegang tot 'n privaat stoep met braaigeriewe wat 'n uitsig oor die wildkamp bied. Die eenheid word daagliks skoongemaak en 'n bondel vuurmaakhout word voorsien.

- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die N4, Driefontein Plaas, Groot Marico, 2850, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang