Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tala Manzi Wildsplaas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mike O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Great great. Stay was brilliant and everything was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Dit was 'n rustige, ontspanne kuier. Ons het heerlik gebly en het uitstekende diens ontvang. Dit was 'n wonderlike ervaring om die leeus so naby aan ons chalet te hoor brul in die nag. Ons kon die plaas op ons eie verken en het die natuurskoon baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Excellent setting, very neat and tidy. Great place and very well maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Mooiste lodge in Groot Mariko. Tala Manzi is 'n moet vir alle natuurliefhebbers. Pragtige plaas met 'n puik lodge. Die lodge, argitektuur en dekor is topgehalte. Die visarend en seekoeie sal jou verwelkom, en vanaand sal al die leeus jou 'n goeie nagrus toewens. Baie dankie aan Annelize en Danie vir jul gasvryheid en puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Tala Manzi Wildsplaas
Baie, baie dankie vir julle pragtige resensie. Ek en Daantjie is so bly dat julle dit geniet het hier by ons en dat julle tevrede was met ons diens. Ons hoop regtig dat ons julle gou weer in die toekoms sal sien en weer die voorreg sal hê om julle te akkommodeer. Vriendelike Groete Tala Manzi Bestuurspan

Annie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons sal beslis weer kuier. Ons verblyf was vyf ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Tala Manzi Wildsplaas
Baie dankie, Tannie Annie. Ons sien beslis uit om julle weer te akkommodeer. Baie dankie vir julle vriendelikheid. Groete, Tala Manzi Bestuurspan

Dawie C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Pragtige en netjiese plek. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer van julle verblyf gebruik maak. Ons span mense het oornag en kan nie uitgepraat raak oor hoe lieflik die plek en mense was nie. Baie dankie. Ons maatskappy sal beslis weer ons span by julle laat bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Tala Manzi Wildsplaas
Hi Dawie Baie dankie vir julle resensie. Julle is baie welkom om enige tyd weer hier te kom kuier. Onthou die Herman Charles Bosman fees is in Oktober. Lekker week vir julle!

Willette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie aangename, rustige plek. Baie dankie vir die gasvryheid wat ons ontvang het van Tala Manzi Wildsplaas af. Alle personeel is behulpsaam en vriendelik. Dis 'n pragtige, natuurskoon plek, wat ek enige tyd sal aanbeveel. Tien uit tien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hananja D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Rustige familiekuier in die mooi bosveld. Ons is vriendelik ontvang en het ons verkyk aan die mooi natuur en omgewing. Van die krokodille tot seekoeie en leeus. Baie netjiese geriewe en heerlike kos. Ons kon as familie lekker saam kuier. Die swembad is wel oop en jy moet maar die klein kindertjies dophou, maar daar is meer as genoeg ruimte om hul ver van die gevaar af te vermaak. Ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Tala Manzi Wildsplaas
Hallo Hananja Baie dankie vir jou gradering. Ons sien julle graag gou weer. Groete Erika

Louise P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Lieflike wegbreek in die bosveld. Ons verblyf by Tala Manzi was baie gerieflik. Die chalet was baie goed ingerig. Die braai-area op die stoep en boma was pragtig skoon en die bondels vuurmaak hout het gesorg vir baie lekker kuiertyd om die vuur. Die plaas is ongelooflik mooi en die voëls en diere kom sommer naby om te besigtig. Sal beslis Tala Manzi aanbeveel vir families en vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Tala Manzi Wildsplaas
Baie dankie Louise. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer hier in Marico. Onthou dat Marico 'n Bosveld kuier 2 Junie het.

Edwell R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Excellent. Wonderful place to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Tala Manzi Wildsplaas
Hi Edwell Thanks for your grading. We appreciate it. Hope to see you again soon. Erika Tala Manzi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die N4, Driefontein Plaas, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cb09026f92c7d967aa85352ad919943e4345840a55770a2fa42ff1439edd2b6da3b45b442107798089771fdec47ad0b4f7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 860 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Off the N4 Driefontein Farm 2850 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.617952274089 26.362671556893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang