Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tala Manzi Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Tala Manzi Wildsplaas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Christelle B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B

Dit was 'n rustige, ontspanne kuier.

Ons het heerlik gebly en het uitstekende diens ontvang. Dit was 'n wonderlike ervaring om die leeus so naby aan ons chalet te hoor brul in die nag. Ons kon die plaas op ons eie verken en het die natuurskoon baie geniet.

John P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P

Excellent setting, very neat and tidy.

Great place and very well maintained.

Tinus B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus B

Mooiste lodge in Groot Mariko.

Tala Manzi is 'n moet vir alle natuurliefhebbers. Pragtige plaas met 'n puik lodge. Die lodge, argitektuur en dekor is topgehalte. Die visarend en seekoeie sal jou verwelkom, en vanaand sal al die leeus jou 'n goeie nagrus toewens. Baie dankie aan Annelize en Danie vir jul gasvryheid en puik diens.

Tala Manzi Wildsplaas se terugvoer

Baie, baie dankie vir julle pragtige resensie. Ek en Daantjie is so bly dat julle dit geniet het hier by ons en dat julle tevrede was met ons diens. Ons hoop regtig dat ons julle gou weer in die toekoms sal sien en weer die voorreg sal hê om julle te akkommodeer.

Vriendelike Groete
Tala Manzi Bestuurspan

Tala Manzi Wildsplaas
Annie G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie G

Ons sal beslis weer kuier.

Ons verblyf was vyf ster.

Tala Manzi Wildsplaas se terugvoer

Baie dankie, Tannie Annie. Ons sien beslis uit om julle weer te akkommodeer. Baie dankie vir julle vriendelikheid. Groete, Tala Manzi Bestuurspan

Tala Manzi Wildsplaas
Dawie C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie C

Pragtige en netjiese plek. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer van julle verblyf gebruik maak.

Ons span mense het oornag en kan nie uitgepraat raak oor hoe lieflik die plek en mense was nie. Baie dankie. Ons maatskappy sal beslis weer ons span by julle laat bly in die toekoms.

Tala Manzi Wildsplaas se terugvoer

Hi Dawie
Baie dankie vir julle resensie. Julle is baie welkom om enige tyd weer hier te kom kuier. Onthou die Herman Charles Bosman fees is
in Oktober.
Lekker week vir julle!

Tala Manzi Wildsplaas
Willette B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willette B

Baie aangename, rustige plek.

Baie dankie vir die gasvryheid wat ons ontvang het van Tala Manzi Wildsplaas af. Alle personeel is behulpsaam en vriendelik. Dis 'n pragtige, natuurskoon plek, wat ek enige tyd sal aanbeveel. Tien uit tien.

Hananja D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hananja D

Rustige familiekuier in die mooi bosveld.

Ons is vriendelik ontvang en het ons verkyk aan die mooi natuur en omgewing. Van die krokodille tot seekoeie en leeus. Baie netjiese geriewe en heerlike kos. Ons kon as familie lekker saam kuier. Die swembad is wel oop en jy moet maar die klein kindertjies dophou, maar daar is meer as genoeg ruimte om hul ver van die gevaar af te vermaak. Ons kom beslis weer!

Tala Manzi Wildsplaas se terugvoer

Hallo Hananja

Baie dankie vir jou gradering. Ons sien julle graag gou weer.

Groete

Erika

Tala Manzi Wildsplaas
Louise P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P

Lieflike wegbreek in die bosveld.

Ons verblyf by Tala Manzi was baie gerieflik. Die chalet was baie goed ingerig. Die braai-area op die stoep en boma was pragtig skoon en die bondels vuurmaak hout het gesorg vir baie lekker kuiertyd om die vuur. Die plaas is ongelooflik mooi en die voëls en diere kom sommer naby om te besigtig. Sal beslis Tala Manzi aanbeveel vir families en vriende.

Tala Manzi Wildsplaas se terugvoer

Baie dankie Louise. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer hier in Marico. Onthou dat Marico 'n Bosveld kuier 2 Junie het.

Tala Manzi Wildsplaas
Edwell R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwell R

Excellent.

Wonderful place to be.

Tala Manzi Wildsplaas se terugvoer

Hi Edwell

Thanks for your grading.
We appreciate it.

Hope to see you again soon.

Erika

Tala Manzi

Tala Manzi Wildsplaas
Estelle P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P

Pragtig groen, luuks, mooier as op die foto's.

Vriendelike ontvangs, jou bagasie word na jou wooneenheid geneem, hout, ys en water word verskaf. Koeldrank, bier en snoeperye is beskikbaar as jy dit wil gebruik (teen 'n prys), wat gerieflik is as jy vergeet het om saam te vat. Alles skoon en netjies, pragtige tuin met baie voëls by die baie groot dam, met seekoeie, krokodille en ook die leeus se gebrul in die aand. Ons het net een aand oornag maar sal gewis vir 'n naweek saam met vriende wil teruggaan.

Tala Manzi Wildsplaas se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer!
Kom maak gerus weer 'n draai.
Die dae in Marico is gelukkig warm- selfs in die Winter.
Groete
Erika
Tala Manzi Wildsplaas

Tala Manzi Wildsplaas
Vanaf
Vanaf R1 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die N4, Driefontein Plaas, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cb09026f92c7d967aa85352ad919943e4345840a55770a2fa42ff1439edd2b6da3b45b442107798089771fdec47ad0b4f7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 860 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Off the N4 Driefontein Farm 2850 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.617952274089 26.362671556893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang