Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tamapa Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Edwin E
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2022

Voel soos familie. Voel tuis, ontbyt is uitstekend. Kamer ten volle toegerus. Danke vir 'n positiewe ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Great. Great location, tranquillity and view. Safe location. Very helpful manager Danie and kitchen staff. Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle J
1 nag
5.0
Okt 2019

Rustig en vriendelike personeel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Netjies, rustig, uitstekend geleë, ten volle toegerus. Tamapa Lodge is 'n uitstekende keuse vir netjiese en rustige verblyf en bied beslis waarde vir geld. Danie en Erika was regtig baie gasvry en vriendelik en het ons van die eerste oomblik af laat tuis voel. Die uitsig van die seefrontkamers is fantasties en die lodge is ten volle toegerus. Dit is naby genoeg aan die lughawe, die stadskern en die strandgebiede om vinnig heen en weer te ry, maar ver genoeg om nie binne in die rumoer en lawaai te wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2019

Baie goed. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene V
Lang verblyf
4.6
Des 2019

Pragtige see uitsig, lieflike atmosfeer, baie rustig. Ons het baie lekker gekuier tydens ons Desember 2019 vakansie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christie E
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Sep 2019

Baie aangenaam. Gasvry. Waarde vir geld, goed geleë en baie gasvry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sunley U
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2019

Pragtige uitsig oor die see - 'n gevoel van privaatheid. Uitsig oor die duine en see was 'n pluspunt. Voel asof daar nie bure is nie. Stil en rustig. Vriendelike en behulpsame gasheer. Ontbyt van spek en eiers was ongelukkig koud.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Beverly P
1 nag Saam met vriende
3.8
Nov 2019

Lekke rustige plekkie, vriendelike ontvangs. Deon was fantasties, die kamers is ruim en gemaklik. Als is mooi uiteengesit by die braai-area, ons het dit regtig geniet. Heerlike ontbyt. My bed was nie ongemaklik, net vreeslik gekraak. Vriende in die kamer langsaan kon dit hoor.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anton H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2018

Die verblyf was waarde vir tarief, en personeel is gaaf en behulpsaam. Sal Tamapa Lodge ten hoogte aanbeveel a.g.v. van die puik diens en die Lodge is skoon en netjies. Die bestuurder is ook ten alle tye beskikbaar op die perseel indien daar iets benodig word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poseidonsingel 24, Blouwaterbaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmN2IxYTczLTdhNmMtNDYzOS1iMTAzLTUyZGQzOGQ0OTI3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 24 Poseidon Crescent Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.84782371006 25.640408098698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang