Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tamapa Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Tamapa Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Edwin E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin E

Voel soos familie.

Voel tuis, ontbyt is uitstekend. Kamer ten volle toegerus. Danke vir 'n positiewe ervaring.

Francois D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Great.

Great location, tranquillity and view. Safe location. Very helpful manager Danie and kitchen staff. Will visit again.

Christelle J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle J

Rustig en vriendelike personeel.

Sien sterre.

Verette J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verette J

Netjies, rustig, uitstekend geleë, ten volle toegerus.

Tamapa Lodge is 'n uitstekende keuse vir netjiese en rustige verblyf en bied beslis waarde vir geld. Danie en Erika was regtig baie gasvry en vriendelik en het ons van die eerste oomblik af laat tuis voel. Die uitsig van die seefrontkamers is fantasties en die lodge is ten volle toegerus. Dit is naby genoeg aan die lughawe, die stadskern en die strandgebiede om vinnig heen en weer te ry, maar ver genoeg om nie binne in die rumoer en lawaai te wees nie.

Wynand J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand J

Baie goed.

Sien sterre.

Irene V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene V

Pragtige see uitsig, lieflike atmosfeer, baie rustig.

Ons het baie lekker gekuier tydens ons Desember 2019 vakansie.

Christie E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christie E

Baie aangenaam. Gasvry.

Waarde vir geld, goed geleë en baie gasvry.

Sunley U - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunley U

Pragtige uitsig oor die see - 'n gevoel van privaatheid.

Uitsig oor die duine en see was 'n pluspunt. Voel asof daar nie bure is nie. Stil en rustig. Vriendelike en behulpsame gasheer. Ontbyt van spek en eiers was ongelukkig koud.

Beverly P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beverly P

Lekke rustige plekkie, vriendelike ontvangs.

Deon was fantasties, die kamers is ruim en gemaklik. Als is mooi uiteengesit by die braai-area, ons het dit regtig geniet. Heerlike ontbyt. My bed was nie ongemaklik, net vreeslik gekraak. Vriende in die kamer langsaan kon dit hoor.

Anton H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anton H

Die verblyf was waarde vir tarief, en personeel is gaaf en behulpsaam.

Sal Tamapa Lodge ten hoogte aanbeveel a.g.v. van die puik diens en die Lodge is skoon en netjies. Die bestuurder is ook ten alle tye beskikbaar op die perseel indien daar iets benodig word.

Daleen J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Daleen J

Heerlike bederf! Net die regte medisyne terwyl jy ver van die huis is.

Die bestuur en personeel by Tamapa Lodge is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is ruim en netjies. Ek het baie veilig gevoel en dit was 'n heerlike bederf om oor die see te kan tuur na 'n lang dag. Medisyne vir die siel!

Johan A - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A

Fantastiese kliëntediens!

Fantastiese ontvangs en kliëntediens. Kan werklik aanbeveel.

Frederick C - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick C

Baie gerieflik en netjies.

Sien die sterre hieronder.

Rika K - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika K

Fantasties, beskostigbaar, netjies en tien uit tien!

'n Pluimpie aan bg. lodge. Beter kon ons nie kry nie. Baie geluk.

Renate W - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate W

'n Baie stil en lekker area om in te bly!

Sal beslis dit aanbeveel en weer daar tuisgaan.

Ina W - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina W

We had the most spectacular view!

On our arrival we had a hearty welcome from Cindy. She was helpful when we enquired about restaurants in the area. It was quiet and we found all the staff very accommodating. We had a complaint about the bed sheet which was resolved. We enjoyed our breakfast and we enjoyed our stay at Tamapa Lodge. We will definitely stay there again.

Cornel P - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel P

Uitstekend!

Sien die sterre hieronder.

Johannes T - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes T

We enjoy our stay and the service was friendly

It is a quiet place when you need a break from all the noise and traffic cars. It is a nice place, and the breeze and the sea nice view.

Eugene M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene M

Uitstekende gasvryheid en diens.

Ons is baie beïndruk met die diens en die kwalitiet van die gastehuis. Waarde vir geld. Sal die lodge enige tyd aanbeveel.

Johan N - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Uitstekende geriewe en vriendelike goeie diens van Danie.

Die kamer was uit die boonsterakke, met 'n mooi uitsig oor 'n vleiland met baie voels en die see. Danie was baie behulpsaam en toe ek dringend moes vertrek het hy verstaan.

Roy K - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy K

Baie stil, pragtige uitsig oor see, lekker ontbyt.

Ons het lekker gebly!

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poseidonsingel 24, Blouwaterbaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmN2IxYTczLTdhNmMtNDYzOS1iMTAzLTUyZGQzOGQ0OTI3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 24 Poseidon Crescent Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.84782371006 25.640408098698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang