Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tamarisk 39

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Nico C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Beslis waarde vir geld in veilige omgewing. Alles wat nodig is, word in die eenheid voorsien. Baie lekker. Vriendelike gasvrou en met 'n hartlike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Tamarisk 39
Nico, dit was 'n voorreg om jou as gas te hê. Baie dankie dat alles so mooi netjies is agtergelaat. Jy het die kort tydjie hier nuttig gebruik om Jeffeysbaai en omgewing te verken. Mooi bly

Johann E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustigheid met 'n baie mooi view. Ons het baie lekker gebly. Ongelooflike waarde vir geld. Baie vriendelike mense. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Tamarisk 39
Johann, julle was wonderlike gaste, julle het omtrent die hele kontrei hier verken. Dankie vir die netjiese woonstel agtergelaat en daarom wil ek julle 10 uit 10 gee vir die aangename en rustige gaste wat julle was. Julle is enige gastehuis se droom gaste. Mooi loop

Jannie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gasvrou baie vriendelik. Akkommodasie is pynlik netjies en stil en veilige omgew. Baie, baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Tamarisk 39
Jannie, jy en jou vrou was uitmuntende, rustige, aangename en so netjiese mense. Dit was 'n groot plesier om julle hier te ontvang vir die naweek. Kom weer asb.. Jbay groete, Jackie.

Anneke W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Wonderlike tydjie gehad in hierdie baie netjiese, veilige verblyf. Baie lekker gebly. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Tamarisk 39
Anneke, dit was 'n plesier om jou en jou vriendin hier te hê vir die naweek. Julle was sulke rustige gaste en ek hoop julle het lekker uitgerus. Baie dankie vir die mooi netjiese woonstel wat julle agtergelaat het. Ek ontvang julle met graagte weer enige tyd. Sterkte vir die week Jeffreysgroete Jackie

Gertruda N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Netjies en alles wat jou verblyf gemaklik maak. Alles wat jy benodig vir 'n aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Tamarisk 39
Lekker gewees om julle hier te hê. Was so jammer vir julle oor die ongure weer en dat julle nie julle stalletjie tot sy reg kon laat kom het nie. 'n Volgende keer bestel ons beter weer so oor 'n langnaweek. Baie groete en julle was vyfster gaste. Sterkte met al die besighede. Jbay groete, Jackie

Njabulo D
Lang verblyf
5.0
Feb 2023

So peaceful and homely. My stay was truly tranquil. I felt at home. Jackie was so wonderful and welcoming. The accommodation has everything you could want and need. It is so spacious. Simply bring yourself and enjoy your time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Tamarisk 39
Thanks Njabulo, it was a pleasure to have you. You were a very pleasant guest, we hardly know that there was somebody downstairs. Thanks for the clean flat after you left, you are really a five-star guest. Love to have you again. Jbay greetings Jackie

Jeanri V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Verskriklik lekker gebly! Baie goed toegerus met alles wat jy benodig en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Tamarisk 39
Dit was een groot plesier met julle almal hier. Julle is 'n pragtige gesin. Sal julle graag weer in die toekoms wil ontvang. Jbay groete. Jackie en Wynand

Chris V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Dit het gevoel soos my huis van die huis af. Baie dankie aan Jackie en haar eggenoot wat ons elke oomlik laat tuis voel het. Dit was ons huis en kantoor vir 'n paar dae en sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Tamarisk 39
Dit was 'n groot plesier om julle hier te ontvang vir die paar dae, so bly dat julle Jeffreysbaai so kon geniet alhoewel julle so hard gewerk het, julle is enige tyd weer welkom by Tamarisk 39. Julle was vyf ster gaste. Sien uit om julle weer te ontvang. Groete Wynand en Jackie

Hannes V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Amazing location en groot spasie. Ons was wonderlik ontvang deur 'n vriendelike gasheer. Dit is 'n groot spasie. Perfek vir 'n groep vriende of 'n gesin. En naby aan die punt, so perfek vir branderplankryers. Ek sal enige tyd weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Tamarisk 39
Dankie Hannes, ek is bly julle het lekker gebly en darem ook baie kon surf. Julle was 5-ster gaste. Kom kuier gerus weer hier by Tamarisk 39. Jbay-groete Wynand en Jackie

Tony S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

The hosts were very accommodating and friendly. It was reasonably priced with a great location. It suited all our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Tamarisk 39
It was a pleasure to host the 4 of you. I am very happy to hear you enjoy the stay, we hope to see you in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tamarisk Square 39, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73a43ff96283d420edd33b30a17d707eade29f1eb59c4099ab3b914e58d8c2741fad885e9d2d259fb9f1bd1f3c77d1b3deba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 39 Tamarisk Square Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.028081 24.927244

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang