Tamarisk 39
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tamarisk Square 39, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Tamarisk 39 is 'n woonstel vir 6 gaste in Jeffreysbaai.
Die woonstel op die grondverdieping het 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde kamers het elk 2 enkelbeddens en toegang tot die tweede badkamer. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en vrieskas toegerus, en gaste kan in die sitarea met 'n TV en DStv ontspan. Let daarop dat rook in die huis nie toegelaat word nie maar wel op die onderdakstoep wat 'n pragtige uitsig oor die see het. Veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar.
Die huis bied toegang tot 'n braai-area buite met die nodige braai-toerusting. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Die woonstel word via 5 trappe bereik en is dalk nie geskik is vir gaste met fisieke gestremdhede nie.
Tamarisk 39 is net 1 km vanaf 'n supermark en talle restaurante. Jeffreysbaai het verskeie aktiwiteite soos swem, branderplakry, sweefski, sandplakry en bergfiets-roetes. Gaste kan ook besienswaardighede soos die African Dawn Wildlife Sanctuary, Van Stadens Protea en Dolphin Beach Entertainment Centre besoek. Daar is ook voetslaanpaaie soos die St Two Harbours Walk, Sharp Point Walk, The Big Tree And Ratel-voetslaanpaaie en Falcon rock-voetslaanpad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Tamarisk Square 39, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Tamarisk 39 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wavecrest Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tamarisk Square 39, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang