Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tamboti Retreat

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Mareda B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Fantastiese kuier, ek sal weer gaan! Die kommunikasie met die eienaar was puik! Die huis is volledig toegerus, met allerlei ekstras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoleen
Tamboti Retreat
Baie dankie vir die goeie terugvoer! Ons hoop om julle weer te verwelkom in die toekoms.

Shalane S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Rustig en gemaklik. Ons het baie lekker gebly! Baie oulike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoleen
Tamboti Retreat
We are so pleased that you enjoyed your stay!

Shunmugam P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ideal place for a family to go and relax and recharge. The place is fantastic and so is the owner. If you are looking for peace and quiet, this is the place. You are short of nothing; everything is supplied from filtered water to all cutlery and crockery. The owner keeps you updated on everything that could impact your stay, like load shedding, etc. The owner attends to and resolves any issues you may have immediately.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoleen
Tamboti Retreat
Thank you for the lovely feedback. We really do appreciate it as we strive to provide a special experience for our guests. We hope to welcome you again in the future.

Phamela M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Stress free place. We enjoyed our stay and do not want to go back home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoleen
Tamboti Retreat
Thank you for staying with us - we are so glad you enjoyed it!

Cindy T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

We had a great time the place is perfect and peaceful. Please make lights by the pool that are brighter, overall it was an awesome vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoleen
Tamboti Retreat
Thank you for the lovely feedback, we really appreciate it! Over and above all the garden wall lights, there are actually 2 more pillar lights by the bench facing the pool which give more light to the area and there is a light in the pool. Should you stay with us again, I will tell you where the switch is :) Night time swimming on hot bush nights are the best!

Abey T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Lovely and relaxing. You can be clear on it not being the entire place but just one side.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoleen
Tamboti Retreat
Thank you for the lovely rating. We appreciate it as we do strive to create a beautiful relaxing retreat for our guests! The photos accurately depict that the rental lodge is a large , spacious double volume very well fitted out 8 sleeper home with three bedrooms, and 3 bathrooms, an open plan kitchen, lounge and diningroom, with a seperate scullery, an enclosed patio with a bush lapa. Whilst there is a second private holiday home for our personal use on the property, anyone renting has sole access to the property which is 10 000m2, the large enclosed garden, the pool, the 3 garages and of course, the rental lodge. There is no photo of the seperate second house, on the website for the exact reason of not creating a misconception.

Craven A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Uitstekend. Lekker rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoleen
Tamboti Retreat
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit.

Hilda N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Rustig. Die eenheid is so goed toegerus en pragtig om die wegbreek so ontspanne as moontlik te maak; die omgewing is so pragtig, dit voel of jy ver in die bos is, tog is die rit so maklik en naby aan Brits/Warmbad. Nicoleen se reëlings en kommunikasie was uitstekend en ons het dit baie waardeer. Ons sal verseker weer Tamboti Retreat besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoleen
Tamboti Retreat
Baie dankie! Ons waardeur die goeie terugvoer.

Mariette P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Dit was alles en nog meer! Ons het n ongelooflike tyd geniet by Tamboti Retreat, dit was skoon en het alles gehad wat ons moontlik kon nodig kry, en soveel meer! Hulle doen moeite met die ekstra aandag wat hulle gee aan die detail. Ons gaan definitief teruggaan! Wat 'n ervaring! Dankie, Nicoleen, vir julle gasvryheid en die trots wat julle vat in julle plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoleen
Tamboti Retreat
Baie dankie. Ons verwelkom julle graag weer.

Lizèl V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Pragtige huis met soveel fasiliteite. Was baie beïndruk met al die fasiliteite. Daar was 'n en-suite badkmer. Daar was tot 'n bad en aircon in die kamer. Lekker kuierarea, braaifasiliteite en swembad. Luuks en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoleen
Tamboti Retreat
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicoleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R3 400
R3 400 R2 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 400
R3 400 R2 550
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Shona Langa Natuurreservaat, H10 Tamboti-weg, Rietgat Plaas KQ 563, erf 97, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63f528cfcee187cd32d71e49441b8a492f43ca57e382db17458a6c2292ed90c28ad0f8dcac971c3bc9226c70cc72470768a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 400 nouVanaf R2 550 per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 Shona Langa Nature Reserve, H10 Tamboti Road Farm Rietgat KQ 563, Portion 97 0480 Limpopo 021 201 8901 12:00-16:00 15:00 -24.940460430882 27.922709208133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang