Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tamboti Retreat

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Weeksdagaanbod

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Jan 2025 tot 13 Mrt 2025.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 08 Dec 2023 tot 06 Jan 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 08 Dec 2023 tot 06 Jan 2024.

Prys sluit in
Selfsorg, insluitend:
- Alle beddegoed en handdoeke (badkamer en swem).
- Die gebruik van haardroërs and 'n strykyster.
- Tee, koffie, suiker, olie, sout, peper, servette, handdoekrol, skottelgoedprodukte, badseep, handseep en toiletpaper.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R600 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die prys is onderhandelbaar, afhangend van die aantal gaste en die lengte van die verblyf.

Skoonmaakdienste is ’n opsionele ekstra, teen 'n addisionele fooi, en slegs as daar vooraf reëlings getref word.
Sekelboshout en groot sakke vuurmaakhout beskikbaar indien voorf gereël en teen 'n ekstra fooi.
Rook is verbode in die huis.
Geen oop vure word toegelaat nie, want dit kan die diere, hul weiding en die lodges in gevaar stel.
Swem is op eie risiko.
Glas, papier en plastiek word herwin.
Geen harde musiek na 21:00, respekteer asb. die rustigheid van die bos.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Indien ekstra linne gebruik word, bo en behalwe wat verwag word, sal 'n klein, ekstra fooi per item van die deposito afgetrek word. Hierdie deposito moet 1 week voor die verblyf deur EFT ontvang word. Bankbesonderhede sal voorsien word. Dit sal terugbetaal word sodra die lodge skoongemaak en skade of ekstras identifiseer is.

Neem asb. kennis dat daar ’n goed onderhoude grondpad na die instansie lie. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 600
R 3 600 R 2 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 600
R 3 600 R 2 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Shona Langa Natuurreservaat, H10 Tamboti-weg, Rietgat Plaas KQ 563, erf 97, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63f528cfcee187cd32d71e49441b8a492f43ca57e382db17458a6c2292ed90c28ad0f8dcac971c3bc9226c70cc72470768a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600 nouVanaf R2 700 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 Shona Langa Nature Reserve, H10 Tamboti Road Farm Rietgat KQ 563, Portion 97 0480 Limpopo 021 201 8901 12:00-16:00 15:00 -24.940460430882 27.922709208133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang