Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tana's Crib

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R580 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die skoonmaakfooi geld slegs vir skoonmaak na vertrek. Skoonmaakdienste is op versoek teen R580 per skoonmaak beskikbaar.
Partytjies en geraas word nie toegelaat nie.
Daar is wasmasjien-tuimeldroër en gaste moet net hul eie waspoeier en versagter saambring.
Die woonstel het 'n besem, mop, emmer, strykyster en 'n strykplank.
Daar is 'n klein konferensiekamer onder wat gaste kan bespreek en werk of 'n vergadering hou.
Let asb. dat ID-dokumente voor inklok voorsien moet word. Gaste se ID's sal met inklok in hul teenwoordigheid geverifieer word. Geen toegang sal gegun word indien gaste nie behoorlike identifikasiedokumente voorsien nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brooke-straat 10, 203 The Beaumont, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbbd910530e0c712799c703a4810e055d3331e1b8c904fb2dcbc3022963ee756fab6e45cb50d83cd5778ef194ae0e69e9644?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 10 Brooke Street, 203 The Beaumont Claremont 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.982865024101 18.464467864418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang