Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tana's Crib

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brooke-straat 10, 203 The Beaumont, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tana's Crib bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne eenslaapkamerwoonstel in 'n veilige woonstelblok in Claremont.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n vierplaatstoofplaat, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiesuier, kooktoebehore en eetgerei. Die eetarea het sitplek vir 4 mense en die sitkamer is ingerig met 'n slim-TV met volledige DStv-kanale gratis. Gaste moet asseblief hul eie besonderhede gebruik om aan te meld en Netflix te kyk. Komplimentêre WiFi is beskikbaar. Daar is 'n 2 in 1 wasdroër kombinasie in die woonstel.

Hierdie eiendom het 'n omskakelaar en batterystelsel geïnstalleer wat elektrisiteit verskaf tydens beurtkrag. Gaste kan slegs die ligte, TV, Wi-Fi en selfone tydens beurtkrag laai.

Daar is 'n gemeenskaplike konferensiekamer op die grondvloer van die gebou.

The Beaumont is 'n veilige kompleks in die hartjie van Claremont, geleë in 'n stil straat. Die kompleks is ideaal geleë 'n hanetreetjie weg van Cavendish Square winkelsentrum en UCT Jamie shuttle, en is 6 km vanaf UCT geleë. Gaste kan vanuit die woonstel uitsigte oor Devil's Peak geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Tana's Crib
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jaqueline
Dambudzo ...

Eiendomme 3

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Brooke-straat 10, 203 The Beaumont, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tana's Crib het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brooke-straat 10, 203 The Beaumont, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbbd910530e0c712799c703a4810e055d3331e1b8c904fb2dcbc3022963ee756fab6e45cb50d83cd5778ef194ae0e69e9644?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 10 Brooke Street, 203 The Beaumont Claremont 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.982865024101 18.464467864418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang