Tania
Beskrywing
Eenheid 1 bestaan uit 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort. Daar is addisionele kamer met 2 enkelbeddens, 'n sitarea en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n privaat ingang en gaste het toegang tot 'n TV met DStv met fliek-, sport-, Discovery- en National Geographic-kanale en elektriese komberse vir die koue wintersaande.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Maaltye is nie by die tariewe ingesluit nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim selfsorgkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gaste het toegang tot 'n kombuisie met 'n yskas, oond en mikrogolf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery

Eenheid 2 is 'n oopplan-eenheid met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n sitarea en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n privaat ingang en gaste het toegang tot 'n TV met DStv met fliek-, sport-, Discovery- en National Geographic-kanale en elektriese komberse vir die koue wintersaande.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Maaltye is nie by die tariewe ingesluit nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: King George-straat 2, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang