Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tania

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Anthony B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Comfortable. Very pleasant stay and the host was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luaan G
1 nag
5.0
Feb 2024

Netjies. Lekker gebly dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi P
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Des 2020

Comfortable with very friendly reception. The accommodation was basic but comfortable and in a private part of town with easy access in and out. Tania was accommodating and very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Niekie B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Jan 2018

Netjies en skoon. Die plek was maklik om te kry. Tania was vriendelik en gasvry. Geen problem ervaar oor die algemeen nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eugene V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2017

Tevrede. Alles wat mens nodig het om tuis te voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Tania
Dankie Eugene, hoop ons sien jou gou weer, lekker dag. Tania

Frans D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Nov 2017

Baie aangenaam. Vriendelike ontvangs. Plek is skoon en netjies. Word elke dag gediens. Tania het moeite gedoen om te help met navrae.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sandra G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2017

Baie gerieflik vir oorslaap in Aliwal-Noord. Heerlik stil. Baie netjies. Vriendelike ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wynand F
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2017

Vriendelike ontvangs, gawe mense. Baie netjiese kamer, ontvangs was vriendelik en die "muffins" wat Tania vir ons gebring het was nogal 'n verrassing. Net 'n voorstel, daar kan miskien 'n deur aangebring word tussen die kamer en toilet.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Hanti E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2016

'n Wonderlike oornagplek op pad na die Kaap! Pragtige plek, netjies en prakties ingerig! Soveel gasvryheid en opregtheid! Die pannekoek na die reënbui was uit die boeke uit, dankie weereens Tania!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Tania
Groot plesier, dit was so lekker om julle by ons te hê. Hoop om julle weer te sien. Tania

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: King George-straat 2, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2NmIyZjQxLWIwOGMtNDVhNi1iZTYxLTdiYjA5ZmZlNzljYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 2 King George Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.678677240542 26.719321300139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang