Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tania

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: King George-straat 2, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tania's Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing, geleë aan die noordoostelike buiterand van Arbour View in Aliwal-Noord, naby die Oranjerivier.

Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede wat bestaan uit 'n badkamer met 'n stort, 'n sitarea en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het 'n privaat ingang en gaste het toegang tot 'n TV met DStv, met fliek- en sportkanale, en elektriese komberse vir daardie koue winteraande. Veilige, onderdakparkeerplek is beskikbaar vir gaste.

Aliwal-Noord is 'n klein dorpie wat op die grens tussen die Vrystaat en Oos-Kaap lê en spog met 2 warm minerale bronne wat steeds besoekers lok. Vandag is die dorp hoofsaaklik 'n boeregemeenskap wat mielies, beesvleis, suiwel, koring en wol produseer. Benewens die warmwaterbronne, sluit plaaslike besienswaardighede die Oviston-natuurreservaat, Tussen di Riviere-wildreservaat, Aliwal-Noord-museum, die Kerkplein-museum en die Tuin van Herinnering in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • King George-straat 2, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tania het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Aliwal-Noord Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: King George-straat 2, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2NmIyZjQxLWIwOGMtNDVhNi1iZTYxLTdiYjA5ZmZlNzljYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 2 King George Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.678677240542 26.719321300139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang