Tania
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: King George-straat 2, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tania's Accommodation bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n rustige omgewing wat geleë is aan die noord-oostelike randjie van Arbor View in Aliwal-Noord naby die Oranjerivier.
Akkommodasie bestaan uit 2 selfsorg-eenhede met 'n badkamer met stort, sitarea en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het 'n privaat ingang en gaste het toegang tot 'n TV met DStv, met fliek- en sportkanale, en elektriese komberse vir koue wintersaande.
Aliwal-Noord is 'n klein dorpie op die grens van die Vrystaat en Oos-Kaap en spog met 2 warmwaterbronne wat altyd besoekers lok. Die dorpie is deesdae 'n plaasgemeenskap wat mielies, beesvleis, suiwel, koring en wol produseer. Buiten die warmwaterbronne sluit plaaslike besienswaardighede die Oviston Natuurreservaat, Tussen Die Riviere Wildreservaat, Aliwal-Noord Museum, die Kerkplein Museum, en die Tuin van Herinnering in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- King George-straat 2, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
- Gaste dink Tania het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Aliwal-Noord Oos-Kaap
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: King George-straat 2, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang