Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tankwa Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Platfontein, Tankwa-Karoo, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 499 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tankwa Cottage is 'n klein plaashuis in die hartjie van die Tankwa-Karoo, naby die Tankwa-Karoo nasionale park in Suid-Afrika. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort.

Die eetarea het 'n etenstafel met stoele en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond toegerus. Daar is ook 'n houtvuurstoof vir die kouer maande.

Die kothuis het een van die mooiste uitsigte in die hele Tankwa, met groot, oop vlaktes wat deur berge en die platorand omring word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Tankwa Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Megan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Platfontein, Tankwa-Karoo, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Tankwa Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tankwa Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 499
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 499
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Platfontein, Tankwa-Karoo, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9441324fc84fcbd15c8f4ae41f37a4455e21d309c73e6a1d0ed56fe67600ddbb777e6362ce1c1f02a5407772802fc4068e99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 499 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Platfontein Tankwa Karoo 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -32.542480814952 20.233375427205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang