Tankwa Tented Camp
Beskrywing
Daar is 9 tente wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Dit is perfek vir 'n naweek-wegbreek en alle basiese geriewe, insluitend 'n gedeelde stort en toilet, is ingesluit.Gaste het ook toegang tot braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. op dat mens 110 km grondpad moet ry om die plaas te bereik.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié wittebrood-karavaan staan op die vlaktes van die Tankwa-Karoo. Dit is geskik vir 2 gaste en het 2 driekwartbeddens. Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe en warm water word via 'n donkie-stelse verhit. Verder het gaste toegang tot braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. op dat mens 110 km grondpad moet ry om die plaas te bereik.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die karavaan is geskik vir 2 gaste en het 2 driekwartbeddens. Die karavaan deel gemeenskaplike toilette en storte. Warm water word via 'n donkiesisteem voorsien en gaste het toegang tot braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Aparte toilet
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. op dat mens 110 km grondpad moet ry om die plaas te bereik.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuise is geskik vir 3 gaste en het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Gaste het toegang tot braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. op dat mens 110 km grondpad moet ry om die plaas te bereik.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n buitestort en 'n toilet en wasbak. Gaste het toegang tot braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
Badkamer
- •Stort
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. op dat mens 110 km grondpad moet ry om die plaas te bereik.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 49 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stonehenge Plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang