Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tankwa Tented Camp

Tentekamp

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Okkie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Fantastiese gasvryheid en ons het welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grey
Tankwa Tented Camp
Baie bly om te hoor dat julle dit geniet het, kom kuier gerus weer.

Pieter V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Ongelooflik lekker. Dit was 'n baie lekker plek, kos was goed, bier was koud en brandy special was baie lekker. Dit is 'n gem inni Kaap, Rustic.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grey
Tankwa Tented Camp
Dankie vir julle positiewe terugvoer.

Madre F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ons was daar vir 2 nagte in die huisie en dit was baie lekker! Ons het vreeslik lekker gekuier by die Tented kamps! Kos was baie lekker en die mense het altyd 'n glimlag gehad. Ons het in die huisie gebly. Dit was baie mooi skoon en netjies. Die enigste nadeel was dat daar nie kragpunte was nie, maar anders was dit baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grey
Tankwa Tented Camp
Dankie vir julle positiewe terugvoer, Madre. Ja, ons krag bly 'n uitdaging, maar ons probeer. Kom gerus weer om nog lekker ervarings te kom opdoen.

Anton Z
1 nag
4.8
Mrt 2024

Baie uniek. Baie mooi area en stunning kunswerke. Sal beslis weer draai.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2024

Pleasant and welcoming. The staff were excellent, but the camp needs a bit of maintenance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Rustige atmosfeer. Ons het lekker gebly vir 3 nagte.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
2.2
Jun 2024

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Grey
Tankwa Tented Camp
Dankie vir die terugvoer, Bertus Van Zyl. Die plek is in die middel van nerens, internet kom en gaan altyd, buite ons beheer. Daar is baie beperkte hulpbronne en water se druk is ook nie baie sterk, omdat ons nie krag het nie. Ons probeer maar om onder hierdie omstandighede dit leefbaar te maak. Gelukkig is die natuurskoon darem mooi, ons hoop julle kom maar weer vir die ervaring.

Isac M
1 nag
5.0
Des 2023

Motorfiets avontuur op sy beste. Jis, wow en hier loop die lewe duk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2023

Al was die weer effens onplesierig met ons aankoms het die heerlike kaggelvure ons vinnig tuis en welkom laat voel en so ook die vriendelike en behulpsame staf. Ons was mal oor al die kunswerke by die ontvangs en restaurant, maar het ook die kunswerke in die veld geniet! Beslis nog 'n besoek werd saam met vriende volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grey
Tankwa Tented Camp
Baie dankie Elsabe, altyd lekker om mooi dinge te, daar in die middel van nêrens.

Jannie P
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2023

Lekker. Pad soontoe vanaf die hek redelik sanderig, so nie maklik vir die manne met die groot bikes nie. Verder was dit great met koue bier en lekker kos.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grey
Tankwa Tented Camp
Dankie vir jou positiewe terugvoer Jannie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Grey Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stonehenge Plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4NTU3MmM4LWMyNjMtNDUwMi04NTcyLTNjNDRiNTdlOTk0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 Stonehenge Farm Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.326833333333 19.748111111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang