Tankwa Tented Camp
- Kapasiteit: 49 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stonehenge Plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Vanaf R680 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tankwa Tented Camp is op die R355 tussen Ceres en Calvinia op die plaas Stonehenge geleë.
Verblyf word verskaf in 'n verskeidenheid gestruktureerde tente, karavane en hutte. Tankwa Tented Camp maak van sonkrag gebruik en die meeste van die water word deur 'n donkiestelsel verhit. Daar is geen kragpunte in die eenhede nie. Alle eenhede het elektriese komberse en sonkragligte asook bed, linne en handdoeke. Gaste wat by die kampeerplekke bly, moet hul eie toerusting saambring. Braaigeriewe is beskikbaar vir alle gaste, asook 'n gemeenskaplike lapa-area met eetgeriewe en yskaste.
Die restaurant bied ontbyt, braaipakkies en spareribs aan.
Tankwa Tented Camp is die ideale ligging om die 3 bekende grondpaaie genaamd Gannaga Pas, Ouberg Pas en Tankwa Nasionale Park te verken.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Grey Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 42
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Stonehenge Plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Gaste dink Tankwa Tented Camp het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Tankwa Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 49 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stonehenge Plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang