Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

TAO Forest Campsites

Kampeer/karavaan

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Anja B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantastiese ervaring. Hulle is baie vriendelik en het die lekkerste produkte. Ons het baie lekker gekamp. Die vierpoot maaitjies (honde en kat) het heeltyd vir seker gemaak ons is veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cora C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lieflike kampeerplek in die bos! Wat 'n heerlike, pragtige kampeerplek onder digte bome met soveel atmosfeer. Voel soos diep in die bos. Besonder mooi, silwerskoon privaat ablusie. Slegs 1 kampeerplek saam met eienaar se huis op dieselfde baie groot eiendom. Heeltemal privaat. 2 vriendelike, rustige honde verwelkom jou. Maak net seker al jou elektriese toerusting is vol gelaai, aangesien jy op sonkrag gaan staatmaak. Sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wernich S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker, skoon netjies. Waarde vir geld. Dit was baie lekker, die opstelling is perfek en romanties. Ek sal dit vir enige paartjie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Pragtige kampplek tussen die bome met netjiese ablusiegeriewe. Ons het baie lekker gebly. Lekker in die bos! Die kampplek is pragtig en meer toegerus as meeste ander kampplekke, met elektrisiteit en selfs die heerlikste seep en ander produkte. Ons het die buitebad baie geniet. Die honde het gereeld gepatrilleer om seker te maak ons is okay. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawid
TAO Forest Campsites
Dankie, Nelia. Dit is altyd lekker om sulke terugvoer te kry. Ek is bly julle het dit geniet, en kom gerus weer!

Anna-marie A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Elektrisiteit nie voldoende. Spieël in stort sal goed wees. Buite opwas teen b. Dit was heerlik. In die natuur maar naby alles anders nodig vir 'n heerlike wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawid
TAO Forest Campsites
Baie dankie vir die terugvoer en voorstelle, Anna-marie! Ek sal werk maak van 'n opwas wasbak vir skottelgoed en sal 'n spieël in die stort oorweeg. Ons sonkragstelsel is bietjie onder druk met groter groepe ja, veral tydens 4 dae van reën en bewolkte kondisies soos in julle geval. Ek sal wel kyk daarna om die kapasiteit verder te vergroot.

Gareth N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Safe and secure with the sound of the sea in the background. Very relaxing and easy to find. Private accommodation a blessing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenni B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

A lovely clean and central location from which to explore the Wilderness area. Our shady campsite and private ablution facility in the forest was beautifully clean and well-maintained. The generous supply of bath products and firewood was most welcome. Our hosts made sure that we had everything that we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charnelle N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Fantasties. Dit was absoluut rustig. Alles is lekker uiteengesit en enigiets wat jy sal nodig hê, is daar. Die eienaars wat jy sal nodig hê, is daar. Die eienaars is ingestel op jou as besoeker. Dit is skoon, rustig, veilig en net absoluut die moeite werd vir 'n goeie uitrus. Absoluut pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawid
TAO Forest Campsites
Dankie vir al die komplimente, Charnelle. Ek is bly julle het dit so baie geniet.

Marelize S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Absoluut uitstekend. Sal TAO Forest Campsite verseker aanbeveel. Was baie netjies en silwerskoon. Ons gasheer was baie vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawid
TAO Forest Campsites
Baie dankie Marelize. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang.

Theo V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2023

Great stay. Wonderful campsite with a great atmosphere. The host was great and always helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dawid
TAO Forest Campsites
Thank you for your feedback, Theo. We appreciate it.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dawid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heights-weg 726, TAO Forest Campsites, Wilderness Heights, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c5e07f38e361cbe8c56b00da44370dc5267b408a1cff495f291ebb0f2c4d0691537a2c92ea78b7b88c361d98797d986d754?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 726 Heights Road TAO Forest Campsites 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9833248 22.5761011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang