TAO Forest Campsites
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kampeerplek 2
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Die kamp is troeteldiervriendelik maar slegs indien dit vooraf gereël word. Let asb. daarop dat die staanplekke nie omhein is nie en dat die eienaars self 2 honde en 'n kat van hul eie het.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heights-weg 726, TAO Forest Campsites, Wilderness Heights, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang