Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tarantula Guesthouse Unit 1

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 379 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Angela W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fabulous excellent stay. Excellent! What comfortable, delightful chalets! Very comfortable king-size bed with pristine white sheets. Absolutely anything one could possibly need is provided for. A home from home. Tarantula will see us time and again on our way to and from the Kgalagadi. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Galo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Voel soos jou eie plek. Baie lekker gebly, stil en rustig daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Vriendelike gasvrye verblyf. Lekker gerus, alles wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita W
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Netjiese, goed toegeruste eenheid. Dit is 'n pragtige, netjiese en goed toegeruste eenheid. Die swembad was 'n heerlike lafenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netjies en goed toegerus. Eenheid 1 en 2 is lekker privaat. Die eenhede is moontlik die lekkerste en beste toegeruste verblyf in Calvinia! Heerlike warm stort, alles netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ester J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Excellent. It was excellent and friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanchen V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lekke. Ons het lekker gebly, wens ons het vroeër gearriveer en later vertrek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome Karoo accommodation. Hendrika, our hostess, was so hospitable and has beautiful accommodation that is very comfortable. Lovely patio to braai on with amazing views over the Karoo veld. Slept comfortably with great air conditioning to warm the room and an electric blanket to warm the bed. See you again on our way back from Cape Town in December.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wallace N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Family still loves it. I'm a returning customer, received the same quality customer care as before.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons verblyf was aangenaam en alles was soos ons dit graag wou hê. Ons het geen klagtes gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 529

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaagvlaktestraat 7, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32534b58497de00bcb7ddf6efba68f2c74e582206b567e85b9d9db69520b068f3512966500b0d6e54aba41f69a0f147eb2fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 379 5 1 5 7 Jaagvlakte Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.472463217874 19.779401868582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang