Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tarentaal Nes

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Tarentaal Nes
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Debbie B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B

Heerlik! Voel uitgerus.

Heerlik gerus. Tarentaal Nes is gerieflik, goed toegerus, skoon en netjies. Stil en rustig met die diere wat tussen die huise beweeg. Ons geniet Leeupoort altyd baie. Sien al die wild tussen die huise. Dis net die kameelperde wat nie uit die reservaat uitkom nie.

Tarentaal Nes se terugvoer

So bly dat u die rus en vrede geniet het. Ons sal ons standaard bo hou. Hoop om julle gou weer te sien.

Tarentaal Nes
Sarel H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel H

Baie lekker waarde vir geld kuiertjie.

Dit was beslis 'n baie lekker kuier gewees. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Die kuiers van die diere was nogal 'n lekker verrassing. Die vertrekke van die huis is baie ruim en het meer as genoeg spasie vir ons gebied. Dit was ook lekker gewees om te gaan kyk waar hulle Jukskei oefen (elke Dinsdag en Donderdag 14:30). So bietjie nostalgie van ons jonger dae.

Henry J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry J

Lekker gerus en gebraai.

Fantastiese verblyf alles wat jy nodig het en meer. Stil area en baie diere.

Tarentaal Nes se terugvoer

Dankie vir u mooi terugvoer. Ons hoop om u gou weer te sien. Dankie vir u ondersteuning.

Tarentaal Nes
Sera V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sera V

Die kuier was fantasties. Ook baie diere wat kom kuier het.

Dit was 'n heerlike wegbreek. Die huis was pragtig skoon en baie netjies. Alles wat nodig is, was daar. Eienaar en opsigter ook baie vriendelik en behulpsaam te enige tyd.

Tarentaal Nes se terugvoer

Baie dankie vir al u komplimente en voorstelle. Dit word opreg waardeer. Ons hoop om u gou weer te sien.

Tarentaal Nes
Louw R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louw R

Rustige lekker kuier gewees met die mooiste sterrehemel. Kon lekker ontspan.

Ek en my tiener dogter het baie lekker gebly.

Tarentaal Nes se terugvoer

So bly u het dit geniet en ons waardeer u ondersteuning.
Hoop om u gou weer te sien.

Tarentaal Nes
Patricia C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia C

Gesellig, gemaklik sal vir seker weer besoek!

Dit was 'n wonderlike plekkie. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar en ons het die kuiertjie soveel geniet. Kinders was mal oor die diere! Die solar ligte en gas was wonderlik met loadshedding saam.

Tarentaal Nes se terugvoer

Baie dankie vir die kuiertjie en dat u ons huisie so geniet het. Sien uit om u weer te ontvang.

Tarentaal Nes
Lindie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie V

Baie gemaklik, vriendelike diens en behulpsaam. M.

Ons het die verblyf baie geniet. Alles was baie gemaklik en die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer bespreek by hulle.

Tarentaal Nes se terugvoer

Ons sien uit om u weer te sien. Baie dankie vir u ondersteuning en terugvoer.

Tarentaal Nes
Deon L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L

Awesome.

Dankie vir 'n rustige en veilige wegbreek tussen die natuur, met die wilde diere wat jou besoek by die hek.

Tarentaal Nes se terugvoer

Ons is so bly u het dit geniet.
Hoop om u gou weer te sien.
Baie dankie vir u ondersteuning.

Tarentaal Nes
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Andre V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Rus en vrede.

Die beste plek om te ontspan met die diere wat kom hallo sê, sal dit aanbeveel om daar te bly.

Tarentaal Nes se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit daarna om u weer te verwelkom. Soos u sê, ware rus en vrede vir die gemoed.

Tarentaal Nes
Hamish B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hamish B

Quiet and peaceful.

For those that wish peace and quiet amongst the various wild animals.

Tarentaal Nes se terugvoer

Yes, all are welcome here to find a little peace and quiet form the world outside. Hope to welcome you again if you need some peace again. Thank you for the visit.

Tarentaal Nes
Ronald F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald F

Briljant.

Baie lekker plek, beveel dit aan vir enige iemand wat wil wegbreek na die natuur. Rustig en veilig en baie wild om te besig.

Tarentaal Nes se terugvoer

Bly dat u die natuur en wegbreek geniet het. Ons hoop om u gou weer te sien.

Tarentaal Nes
Cornel B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel B

Bonus-wegbreek!

Ons het baie lekker gerus en gekuier! Tarentaal Nes sal ons verseker gou weer sien! Die bos en sy bewoners is van mens tot dier baie verwelkomend! Dankie vir 'n heerlike rustyd!

Tarentaal Nes se terugvoer

Altyd so bly om te hoor ons gaste het rus en vrede gevind by ons Tarentaal nessie. Ons sien uit daarna om julle weer warm te verwelkom.

Tarentaal Nes
Magaretha B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magaretha B

Fantasties.

Die huis het alles in wat jy nodig het, al is daar load shedding, genoeg solar-ligte en gas om te kan kosmaak.

Tarentaal Nes se terugvoer

So bly u het dit geniet. Ons sien uit na u volgende kuier. Baie dankie vir u ondersteuning.

Tarentaal Nes
Annemarie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S

Uitstekend. Sal weer en weer wil gaan.

Huis was netjies en skoon met aankoms. Die dame wat toesig hou se man het ons ingewag. Vir ons als vriendelik verduidelik. Daar is solarligte wat baie gehelp het met die kragonderbrekings wat ons almal ervaar. Het nie eers agtergekom as krag af was nie. Dit is heerlik stil en veilig. Karre is onderdak.

Tarentaal Nes se terugvoer

So baie dankie vir u ondersteuning en pragtige woorde. Baie dankie ook vir u omgee en sorg vir ons nessie. Ons sien uit daarna om u gou weer te sien.

Tarentaal Nes
Louise G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G

Siele rus in die bos.

Hierdie plekkie is 'n stukkie goud, die diere het gereeld kom inloer en daar was omtrent 'n groot verskeidenheid.

Tarentaal Nes se terugvoer

Baie dankie vir u ondersteuning. Bly dat u dit so geniet het en ons kyk uit om u weer te sien.

Tarentaal Nes
Alda S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alda S

Ongelooflike lekker plek!

Dit het alles en nog meer wat 'n mens kan nodig kry. As 'n mens wil ontspan is dit verseker die plek vir jou.

Tarentaal Nes se terugvoer

Baie dankie vir u terug voer. Ons sien uit daarna om u weer te ontvang.

Tarentaal Nes
Rune B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rune B

Fantasties!

Dis 'n wonderlike mooi plek met allees wat jy nodig het! Dit was 'n wonderlike ervaring en hoop om gou weer hier te kuier en bly!

Tarentaal Nes se terugvoer

So bly u het dit geniet.
Ons waardeer u ondersteuning en hoop om u gou weer te huisves.
Groete Tarentaal nes.

Tarentaal Nes
Loretta J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loretta J

Kan verbeter.

Winter duvets kan dikker wees. Miskien ook elektriese kombers opsie.

Tarentaal Nes se terugvoer

Baie dankie vir u voorstel. Ons sal beslis daarna kyk.

Tarentaal Nes
Jackie J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie J

Dit was baie skoon en netjies.

Beslis waarde vir geld, groot, lieflike huis in die bo. Skoon en netjies, sal beslis aanbeveel.

Annerie T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annerie T

Die huisie is baie goed toegerus en daar is alles wat jy nodig het.

Ons verblyf was baie aangenaam.

Susan D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Susan D

Ontspanne, heerlik gerus en baie goed geleë.

Ontspanne, heerlik om te rus en kop skoon te kry, baie diere.

Tarentaal Nes se terugvoer

So bly u het dit geniet. Tarentaal nes sien uit na u volgende kuier.

Tarentaal Nes
Christelle D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle D

Asemrowend!

Wat 'n fantastiese wegbreek! Vandat ek die bespreking gemaak het totdat ons vandaar vertrek het was die diens puik. Die huis is baie privaat geleë. Ons is deur 'n vriendelike dame ontvang. Huis is puik ingerig, baie mooi en smaakvol en als was silwerskoon. Die bokke en ander diere was volop en ons het elke dag sommer baie besoekertjies gehad. Ek kan Tarentaalnes defnitief aanbeveel. Geskik vir alle ouderdomme. Baie dankie vir 'n onvergeetlike wegbreek.

Tarentaal Nes se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde en komplimente. Hoop Tarentaal Nes sien u gou weer.

Tarentaal Nes
Michael K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K

Wonderlike huisvesting. Baie skoon met al die nodige creature comforts.

Groot huis. Maklike toegang. Puik beddens. Al die toebehore om verblyf gemaklik te maak.

Tarentaal Nes se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Hoop ons nessie sien u gou weer. Ons wil graag die gaste laat tuis voel.

Tarentaal Nes
Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag, vir 8 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaal 229, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c102c23ca2f516ffed53133cef1e4df513582c7092120c1c87609a2f6ffe2b34e8c746405e3f92ae30418d0e0108f60653a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag, vir 8 mense 24 5 1 5 229 Tarentaal Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.91299385402 27.645228143061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang