Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tarentaal Nes

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Chantel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Value for money, comfortable, perfectly located, safe and child friendly. We really enjoyed the stay. It has everything you need and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik! Voel uitgerus. Heerlik gerus. Tarentaal Nes is gerieflik, goed toegerus, skoon en netjies. Stil en rustig met die diere wat tussen die huise beweeg. Ons geniet Leeupoort altyd baie. Sien al die wild tussen die huise. Dis net die kameelperde wat nie uit die reservaat uitkom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Tarentaal Nes
So bly dat u die rus en vrede geniet het. Ons sal ons standaard bo hou. Hoop om julle gou weer te sien.

Sarel H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie lekker waarde vir geld kuiertjie. Dit was beslis 'n baie lekker kuier gewees. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Die kuiers van die diere was nogal 'n lekker verrassing. Die vertrekke van die huis is baie ruim en het meer as genoeg spasie vir ons gebied. Dit was ook lekker gewees om te gaan kyk waar hulle Jukskei oefen (elke Dinsdag en Donderdag 14:30). So bietjie nostalgie van ons jonger dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lekker gerus en gebraai. Fantastiese verblyf alles wat jy nodig het en meer. Stil area en baie diere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Tarentaal Nes
Dankie vir u mooi terugvoer. Ons hoop om u gou weer te sien. Dankie vir u ondersteuning.

Sera V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Die kuier was fantasties. Ook baie diere wat kom kuier het. Dit was 'n heerlike wegbreek. Die huis was pragtig skoon en baie netjies. Alles wat nodig is, was daar. Eienaar en opsigter ook baie vriendelik en behulpsaam te enige tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Tarentaal Nes
Baie dankie vir al u komplimente en voorstelle. Dit word opreg waardeer. Ons hoop om u gou weer te sien.

Louw R
Kort verblyf
4.6
Mei 2024

Rustige lekker kuier gewees met die mooiste sterrehemel. Kon lekker ontspan. Ek en my tiener dogter het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yolanda
Tarentaal Nes
So bly u het dit geniet en ons waardeer u ondersteuning. Hoop om u gou weer te sien.

Patricia C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Gesellig, gemaklik sal vir seker weer besoek! Dit was 'n wonderlike plekkie. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar en ons het die kuiertjie soveel geniet. Kinders was mal oor die diere! Die solar ligte en gas was wonderlik met loadshedding saam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Tarentaal Nes
Baie dankie vir die kuiertjie en dat u ons huisie so geniet het. Sien uit om u weer te ontvang.

Lindie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Baie gemaklik, vriendelike diens en behulpsaam. M. Ons het die verblyf baie geniet. Alles was baie gemaklik en die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer bespreek by hulle.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yolanda
Tarentaal Nes
Ons sien uit om u weer te sien. Baie dankie vir u ondersteuning en terugvoer.

Deon L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2024

Awesome. Dankie vir 'n rustige en veilige wegbreek tussen die natuur, met die wilde diere wat jou besoek by die hek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Tarentaal Nes
Ons is so bly u het dit geniet. Hoop om u gou weer te sien. Baie dankie vir u ondersteuning.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Apr 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Yolanda
Tarentaal Nes
Baie dankie vir die boodskap en terugvoer. Ek sal dit beslis onder die aandag van die oord se bestuur bring. Dit kan 'n groot negatiewe invloed hê op die Vakansiedorp. Ek vra ook nederig om verskoning dat die vullisverwydering nie duidelik was nie. Ek sal daar ook aandag aan skenk. Dankie weer vir u ondersteuning.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag, vir 8 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaal 229, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c102c23ca2f516ffed53133cef1e4df513582c7092120c1c87609a2f6ffe2b34e8c746405e3f92ae30418d0e0108f60653a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R975 per nag, vir 8 mense 25 5 1 5 229 Tarentaal Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.91299385402 27.645228143061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang